Lewe saam Lanie

Lewe saam Lanie Ek is amper 50 jaar oud en kies om voluit te lewe. Kom kleur die wit en grys lewe saam met my in!
๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ง๐Ÿ‡ผ๐Ÿ‡ฉ๐Ÿ‡ช๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡น๐Ÿ‡จ๐Ÿ‡ญ๐Ÿ‡ซ๐Ÿ‡ท๐Ÿ‡ง๐Ÿ‡ช๐Ÿ‡ฑ๐Ÿ‡บ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฑ

28/08/2026

Moenie die vrede vertrou nie... die "crew" is altyd besig in die agtergrond! Kyk tot die einde

Ek is een van die 50 vroue wat gekies  is as "Voelgoed Inspirasie vrou van die jaar 2026" finalis.Wat n voorreg! Die pub...
28/08/2026

Ek is een van die 50 vroue wat gekies is as "Voelgoed Inspirasie vrou van die jaar 2026" finalis.
Wat n voorreg!
Die publiek kan stem deur n sms te stuur. Sms lyn sluit einde Augustus
Twintig vroue sal dan deurdring om n gala aand by te woon in November waar die wenner gekies sal word.
Baie dankie aan my liefste man wat my genomineer het.
Indien jy in jou hart voel om vir my te stem kan jul n sms stuur na een van hierdie 3 nommers op die foto.
Baie dankie vir die wat reeds gestem het en dankie vir die wat nog gaan stem.
Ek waardeer julle!

Vanaand slaap ons toergroepie oor in Beaufort wes en dan more die lang strek huistoe van 10 ure se ry (sonder stop).Ons ...
27/08/2026

Vanaand slaap ons toergroepie oor in Beaufort wes en dan more die lang strek huistoe van 10 ure se ry (sonder stop).
Ons is oor n uur en n half in Beaufort Wes.
More aand hierdie tyd is ek amper by die huis by die "oom". Ek tel al die ure af.
Vandag 11 jaar gelede het hy my in Springbok in Namakwaland die kys gevra.
Ek moet nog so 2 video's edit oor ons lekker kuier in Langebaan gister en ons reis vandag vanaf Elandsbaai tot in Beaufort Wes.
Dankie vir elkeen wat my kom groet het en kom foto's neem het! Dit was voorwaar n heerlike reis met warm mense!
Maar ja, ek wou eintlik maar net deel dat Hasie en Skilpad vandag 11jaar gelede gekys geraak het... en dat hierdie datum baie spesiaal vir my is.
Ek sal weer grappietjies begin deel sodra ek tuis is vir almal wat ook daarna verlang. ๐Ÿ˜
Lief vir julle almal.
Groete Lanie
Dries van Schalkwyk

27/08/2026

Dankie Johandri Nell van Darling Cellars
Eugene Taylor vir die oproep en elkeen van Marc's beachbar in Langebaan!
Marc's Beach Bar
Eugene Stoltz Taylor
Johandri Nell

26/08/2026

Nieuwoudtwille- Vanrhynsdorp -
Clanwilliam -
Elandsbaai
Annekie Zeiler

25/08/2026

Comment gerus as ek jou noem in die video, sodat ek jou kan tag! ๐Ÿ˜€ Alida Mรผller Kamp Buddies Wes Kaap TM Bundu 4x4 trailer and caravan hire

25/08/2026
24/08/2026

Blommemark by NG kerksaal Nieuwoudtwille asook Boereplaas en Matjiesfontein padstal.
Dan ook n besoek aan Die Blouhuis restaurant en karavaanpark!
Boereplaas Guest Farm

24/08/2026
24/08/2026

en haar toermaats het die pragtige Namakwalandse blomme gaan bewonder โ€” en ons kon hul toer met persoonlike geskenke ekstra spesiaal maak! ๐ŸŒธ๐Ÿงก

Dankie dat Trendy Me deel kon wees van diรฉ blommooi avontuur!

๐Ÿ“ 22 De Ridderstraat, Brits
๐Ÿ“ž 072 566 0453

Address

Pretoria
0182

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewe saam Lanie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category