Woester Avontuur Braaifees

Woester Avontuur Braaifees Kry jou kaartjie by www.woesterbraaifees.co.za

๐Ÿ“… 30 April & 1 Mei 2026
๐Ÿ“ Worcester
๐ŸŽŸ๏ธ Moenie dit misloop nie โ€“
Die Worcester Braaifees is hier om 'n jaarlikse instelling te word, en hierdie jaar gaan ons gaan ons groot!

01/05/2026

Ons vure brand hoog! Kom kuier saam!

๐ŸŽ‰๐Ÿ”ฅ Nuwe Fees Dag! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽ‰Ons hoof fees dag is hier julle, met baie verskillende goed wat vandag gaan gebeur! ๐Ÿคฉ๐Ÿ™Œ๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies b...
01/05/2026

๐ŸŽ‰๐Ÿ”ฅ Nuwe Fees Dag! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽ‰

Ons hoof fees dag is hier julle, met baie verskillende goed wat vandag gaan gebeur! ๐Ÿคฉ๐Ÿ™Œ

๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies beskikbaar by die hek โ€“ kom join die pret!

๐Ÿ’จ Moenie laat die wind jou afsit nieโ€ฆ ons gaan nog steeds vuur maak en lekker kuier! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”๐ŸŽถ

Sien julle daar! ๐Ÿ˜๐Ÿ™Œ

๐ŸŽ‰๐Ÿ”ฅ Nuwe Fees Dag! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽ‰Ons hoof fees dag is hier julle, met baie verskillende goed wat vandag gaan gebeur! ๐Ÿคฉ๐Ÿ™Œ๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies b...
01/05/2026

๐ŸŽ‰๐Ÿ”ฅ Nuwe Fees Dag! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽ‰

Ons hoof fees dag is hier julle, met baie verskillende goed wat vandag gaan gebeur! ๐Ÿคฉ๐Ÿ™Œ

๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies beskikbaar by die hek โ€“ kom join die pret!

๐Ÿ’จ Moenie laat die wind jou afsit nieโ€ฆ ons gaan nog steeds vuur maak en lekker kuier! ๐ŸŽถ

Sien julle daar! ๐Ÿ˜๐Ÿ™Œ

01/05/2026

Bubble soccer and laser tag loading....

๐Ÿ”ฅ HAMPER GIVEAWAY ALERT! ๐Ÿ”ฅBuy your Woester Braaifees Open Air Dance tickets and you could WIN an epic hamper packed with...
30/04/2026

๐Ÿ”ฅ HAMPER GIVEAWAY ALERT! ๐Ÿ”ฅ

Buy your Woester Braaifees Open Air Dance tickets and you could WIN an epic hamper packed with amazing goodies! ๐ŸŽ‰

๐Ÿ›’ How to enter:
Simply buy your tickets online via Webtickets and youโ€™re automatically in the draw! All Open Air Dance tickets bought via Webtickets will be entered into the competition!

๐ŸŽ Whatโ€™s up for grabs?
A mouth-watering hamper filled with top-quality treats, vouchers, and more โ€“ the perfect spoil for any braai lover!

- Aroma Spices Giftset
-Bella's Fyre Giftset
- R 1000 Voucher for Stettyn Family Vineyards
- Nuy Winery Muscadel bundle
- Best Events Catering Vouchers

โฐ Hurry! Competition ends:
30 April 2026 at 18h00

๐Ÿ’ฅ One lucky winner. BIG prizes. A Hamper worth R 3000 up for grabs!

Donโ€™t miss out โ€“ secure your tickets now and stand a chance to WIN!

Ooh julleโ€ฆ mรดre gaan dinge kook op hierdie dansvloer by die Woester Braaifees! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บKom ondersteun ons by die mooie Worces...
29/04/2026

Ooh julleโ€ฆ mรดre gaan dinge kook op hierdie dansvloer by die Woester Braaifees! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ

Kom ondersteun ons by die mooie Worcester Piekniekdam area en kom geniet die vibes, kos en lekker kuier saam! ๐ŸŽถ๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ
Ons sien julle daar! ๐Ÿ™Œ

29/04/2026

Daar is min dinge so mooi soos n liggie in die natuur. Kyk na manne se talent! Sien julle almal mรดre aand by die opelug dansbaan!

๐ŸŽ‰ KIDS OF ALL AGES WELCOME! ๐ŸŽ‰Bring the whole family to the Woester Braaifees for an unforgettable experience! ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ๐Ÿ”ฅOn...
29/04/2026

๐ŸŽ‰ KIDS OF ALL AGES WELCOME! ๐ŸŽ‰

Bring the whole family to the Woester Braaifees for an unforgettable experience! ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ๐Ÿ”ฅ

On Thursday, 30 April and Friday, 1 May 2026, weโ€™re rolling out the fun with loads of activities for kids of ALL ages โ€“ from the little ones to the teens! ๐ŸŽˆ๐ŸŽถ

Expect laughter, excitement, and a buzzing kiddies atmosphere while you enjoy everything the festival has to offer.

๐Ÿ‘‰ Donโ€™t miss out โ€“ make it a family day (or two)!

29/04/2026

Druk besig met setups vir mรดre by die Woester Braai Fees ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’ช Alles kom mooi bymekaar โ€” ons is reg om die fees aan die brand te steek! ๐Ÿ™Œ๐Ÿฅฉ

Jou Vrydagkaartjie sluit 6 wynproรซ in.Stel jou voor: die son sak oor die Breรซriviervallei, die reuk van 'n perfekte braa...
28/04/2026

Jou Vrydagkaartjie sluit 6 wynproรซ in.

Stel jou voor: die son sak oor die Breรซriviervallei, die reuk van 'n perfekte braai hang in die lug, en in jou hand โ€” 'n glas wyn van die Boland se beste wynplase.

Dit is die Woester Braaifees. En dit gebeur op 30 April โ€“ 1 Mei '26.

Stettyn Family Vineyards BC Wines Nuy Winery

Kaartjies op ons webblad beskikbaar of by die hek.

Address

Park Agter Mountain Mill
Worcester

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woester Avontuur Braaifees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Woester Avontuur Braaifees:

Shortcuts

Share

Category