Negosiewa

Negosiewa Negosiewa Worcester is a small shop where you can find great gifts and ideas for any occasion.

🎁 Vadersdag is om die draai...Wat om vir hom te koop vir Vadersdag? By Negosiewa Worcester sal jy iets besonders vind vi...
04/06/2026

🎁 Vadersdag is om die draai...

Wat om vir hom te koop vir Vadersdag? By Negosiewa Worcester sal jy iets besonders vind vir die man wat altyd daar is.

Hy verdien die beste. Kom loer gerus in en vind die perfekte geskenk vir Pa.

Negosiewa WorcesterπŸ₯§ Vars gebakte melktert – net soos dit moet weesRomig, vars en reg uit die oond,Slegs R140 elk. 😍Moen...
03/06/2026

Negosiewa Worcester
πŸ₯§ Vars gebakte melktert – net soos dit moet wees
Romig, vars en reg uit die oond,Slegs R140 elk. 😍
Moenie uitmis nie – kom kry joune vandag!
πŸ“ Winkel 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester

🌾 Vars, plaaslik en met liefde gemaak! 🌾Kom loer gerus in by Negosiewa Worcester vir ons heerlike beskuit:βœ”οΈ Boerbeskuit...
02/06/2026

🌾 Vars, plaaslik en met liefde gemaak! 🌾

Kom loer gerus in by Negosiewa Worcester vir ons heerlike beskuit:

βœ”οΈ Boerbeskuit
βœ”οΈ Mosbeskuit
βœ”οΈ Growwebeskuit
βœ”οΈ Karringmelkbeskuit

Met Vadersdag om die draai is dit ook die perfekte tyd om vir Pa iets besonders te kom uitsoek. Van unieke geskenke tot heerlike lekkernye – ons het iets vir elke smaak.

πŸ“ 15 On Park Close, Worcester
πŸ“ž 076 064 7719

Ondersteun plaaslik en ontdek iets besonders vir die hele gesin.

πŸ‘£ Handgemaakte leer-skoene vir die hele gesin – van die kleinste voetjies tot stylvolle alledaagse gemak vir grootmense....
01/06/2026

πŸ‘£ Handgemaakte leer-skoene vir die hele gesin – van die kleinste voetjies tot stylvolle alledaagse gemak vir grootmense.

Kom ontdek ons volledige reeks unieke, plaaslik vervaardigde skoene in verskillende kleure en style.

πŸ“ 15 On Park Close, Worcester | πŸ“ž 076 300 0038

31/05/2026

π—žπ˜†π—Έ π˜„π—Άπ—² π—΅π—²π˜ π˜ƒπ—Άπ—Ώ π—Όπ—»π˜€ 𝗸𝗼𝗺 π—Έπ˜‚π—Άπ—²π—ΏπŸŽ‰

πŸ“ WAAR IS NEGOSIEWA?Ons kry daagliks die vraag β€” β€œMaar waar is julle?” πŸ˜„Nou weet jy presies waar om ons te kry!Negosiewa...
29/05/2026

πŸ“ WAAR IS NEGOSIEWA?

Ons kry daagliks die vraag β€” β€œMaar waar is julle?” πŸ˜„
Nou weet jy presies waar om ons te kry!

Negosiewa Worcester is geleΓ« by 15 On Park Centre, Worcester πŸ“
Jou nuwe bestemming vir unieke geskenke, stylvolle dΓ©cor, mode-bykomstighede en soveel meer.

Kom loer gerus in en ontdek iets besonders vir jouself of iemand spesiaal ✨

πŸ“ž 076 300 0038
πŸ“ 15 On Park Centre, Worcester

πŸ”₯ Vandag vanaf 12:00 – Vars Roosterkoek beskikbaar! πŸ”₯Kom kry jou heerlike, varsgebakte Roosterkoek teen slegs R10 elk en...
29/05/2026

πŸ”₯ Vandag vanaf 12:00 – Vars Roosterkoek beskikbaar! πŸ”₯

Kom kry jou heerlike, varsgebakte Roosterkoek teen slegs R10 elk en bederf jouself sommer ook met ons gewilde Smelt-koekies in verskillende onweerstaanbare geure. 😍

Perfek vir tee, koffie of net omdat jy lus is vir iets lekker!

πŸ“ Shop 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester
πŸ“ž 076 064 7719

Moenie uitmis nie – voorraad is beperk en alles word vars voorberei! πŸ₯–πŸͺ

✨ Opsoek na die perfekte geskenk of iets besonders vir iemand spesiaal?Kom loer gerus in by ons winkel vir unieke items ...
28/05/2026

✨ Opsoek na die perfekte geskenk of iets besonders vir iemand spesiaal?
Kom loer gerus in by ons winkel vir unieke items en heerlike bederf! 🀍

πŸ₯§ Heerlike melkterte nou beskikbaar
πŸ“Œ Groot melktert – R140
πŸ“Œ Klein melktertjies – R15 elk

⏰ Onthou om jou bestelling voor Vrydag te plaas!

πŸ“ Shop 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester
πŸ“ž ⁨076 064 7719⁩

πŸͺ HAPPY FATHER’S DAY πŸͺSpoil Dad with something extra sweet this Father’s Day!Our loaded gourmet cookie boxes are packed ...
27/05/2026

πŸͺ HAPPY FATHER’S DAY πŸͺ

Spoil Dad with something extra sweet this Father’s Day!
Our loaded gourmet cookie boxes are packed with flavour and made with love 🀍

✨ Limited boxes available
✨ Pre-orders now open
✨ Only 50 boxes available

πŸ“ Pickup: De Wet or Negosiewa Worcester
πŸ“… Pickup Dates: 18 / 19 June
πŸ’΅ R300 Per Box

Treat the king of the house to the ultimate cookie experience πŸ‘‘πŸ«

26/05/2026

There’s nothing better than the smell of fresh cookies baking at home πŸͺ✨

Our Bottled Baker Cookie Mixes are packed with delicious layers of goodness, making baking fun, easy, and perfect for any occasion. Just choose your favourite flavour and get ready to enjoy homemade treats the whole family will love!

🎁 Perfect for gifts
πŸͺ Great for family baking
✨ Fun, delicious and beautifully packed

Available now in-store!

πŸ“ Shop 5 @ 15 on Park Close Centre, Worcester
πŸ“ž 076 064 7719

Address

Shop 5 @ 15 On Park Close Centre
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27763000038

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Negosiewa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Negosiewa:

Share