Caricana

Caricana Hier doen ons raamwerk te kies en te keur - die mooiste houtwerk, geskenke, gallery en koffie-hoekie

Dekor, raamwerk of net ’n koppie koffie
met ’n lekker stuk koek, dít kan jy alles
by die splinternuwe aankomeling in die
dorp, Caricana, vind. Die stylvolle winkel in Trappesstraat (langs
PG Glass) is die werk van Riana Wium en Carel
Kruger. Die groot industriële ruimte is nou warm
en stylvol versier. Kleurvolle skilderye van
bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars hang
aan die mure rondom die snoesig

e kuierplekkie
voor die kaggel. Hier kan jy ’n heerlike
koppie koffie en eetgoed geniet, “Sommer net
’n plek om lekker te kuier,” sê Riana. Carel is ’n meester skrynwerker en sy uitsonderlike
skeppings is oral in die winkel sigbaar

Address

TRAPPESSTRAAT 37
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Caricana posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Caricana:

Share