Kinderkuns Worcester

Directions

Kinderkuns Worcester Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kinderkuns Worcester, Art, Worcester.

Lisa Graad 4 se gesigstudie.
28/08/2026

Lisa Graad 4 se gesigstudie.

Lisa Graad 4 het haar jagluiperd prent voltooi. Pragtige werk Lisa!
24/08/2026

Lisa Graad 4 het haar jagluiperd prent voltooi.
Pragtige werk Lisa!

Lisa graad 4 se gunsteling dier is 'n jagluiperd.Hier is sy besig met haar prent, volgende week gaan sy die jagluiperd s...
13/08/2026

Lisa graad 4 se gunsteling dier is 'n jagluiperd.
Hier is sy besig met haar prent, volgende week gaan sy die jagluiperd se voetspore as randpatroon maak.
Pragtige kleurvermenging, Lisa!

Lisa graad 4 se voltooide huis prent. Mal oor haar blou boom!
06/08/2026

Lisa graad 4 se voltooide huis prent. Mal oor haar blou boom!

Lisa Graad 4 het vandag met haar huisprent begin. Sien uit om die voltooide prent volgende week te sien!
30/07/2026

Lisa Graad 4 het vandag met haar huisprent begin. Sien uit om die voltooide prent volgende week te sien!

Drew, 3 jaar oud, se geraamde stillewe skildery wat sy die vakansie voltooi het.
23/07/2026

Drew, 3 jaar oud, se geraamde stillewe skildery wat sy die vakansie voltooi het.

Ons heel eerste kleuterklas vandag! Hierdie oulike dogterjie is 3 jaar oud. Kyk net hoe pragtig het sy haar voorletter g...
23/07/2026

Ons heel eerste kleuterklas vandag!
Hierdie oulike dogterjie is 3 jaar oud. Kyk net hoe pragtig het sy haar voorletter geverf en versier. Sy het ook met oliepastelle, kokipenne, verf, drukkers en plakkers haar naam versier.
So tussen die werkery deur het sy ook die plante water gegee.
Pragtige werk, Drew!

Ons het vandag ons 1ste vakansiepret klas gehad! Ons inspirasie vir die stillewes was die Franse kunstenaar, Paul Cezann...
08/07/2026

Ons het vandag ons 1ste vakansiepret klas gehad!

Ons inspirasie vir die stillewes was die Franse kunstenaar, Paul Cezanne. Die leerders het geteken, geverf en met klei gewerk.
Wat 'n lekker oggend saam met hierdie twee oulike kinders!

Nog 2 dae van Kunspret!
Donderdagoggend 9 Julie maak ons coil bakkies met klei.
Vrydagoggend 10 Julie verf ons Delft skilderye en verf 'n bakkie in skakerings van blou.
Die vakansieprogram is oop vir leerders van Graad RR tot en met Graad 7.
Kontak Marion vir verdere besonderhede:
064 952 9334

Address

Worcester
6850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kinderkuns Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category