Bandits Paintball

Bandits Paintball Worcester Outdoor Paintball Worcester
Tierkloof 4x4 camping ground is the home of Bandits Paintball. We can handle it

With all facilities available for a braai or even a camping outing
From a full-on military simulation to team building and stag parties.

13/05/2026

Ongelukkig het ons baan en roete tot die baan ook deurgeloop met die stormweer.

Huidiglik sal ons nie besprekings neem vir die naweek nie.

Baie sterkte aan elkeen wat geraak is met die stormweer en skade gelei het.

12/09/2025

Goeie nuus!

Kaartfasiliteite nou beskikbaar by die baan!

Good news!

Card facilities now available at the field!

On a different field today..
09/08/2025

On a different field today..

Indien jy jouself in Worcester bevind Vrydagaand, kom na die basaar en skiet 'n paar balletjies. Bandits Paintball vanaf...
28/05/2025

Indien jy jouself in Worcester bevind Vrydagaand, kom na die basaar en skiet 'n paar balletjies.
Bandits Paintball vanaf 16h00
Basaar begin 17h30

Kontak ons vir enige geleentheid
082 328 1954

Besoek ons nuwe webwerf / Have a look at our new website
25/02/2025

Besoek ons nuwe webwerf / Have a look at our new website

bandits paintball Worcester

Gaan loer 'n bietjie na Droogtehulp en Burre Burger se Facebook. Daar is verskeie items waarop julle kan bie, onder ande...
18/05/2024

Gaan loer 'n bietjie na Droogtehulp en Burre Burger se Facebook. Daar is verskeie items waarop julle kan bie, onder andere Paintball. Dit is lekker om iets klein terug te kan gee aan die boere.

Hier is die link vir die veiling om te registreer en te begin bie:
https://saonlineauction.co.za/auctions

04/05/2024

Basaar Paintball..

Kom en geniet n Paintball sessie op die kerkgronde indien jy in Worcester is vanmiddag 082 328 1954
03/05/2024

Kom en geniet n Paintball sessie op die kerkgronde indien jy in Worcester is vanmiddag
082 328 1954

Address

Tierkloof 4x4 Camping Site
Worcester
6850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bandits Paintball posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Bandits Paintball:

Shortcuts

Share