Dans In Afrikaans Worcester

Dans In Afrikaans Worcester * Dans In Afrikaans * Langarm * Tema's * Partytjie * Shooter Bar * Vriende & Familie

Kom ondersteun asb n aand van Lekker musiek saam met n Lekker kuier. Die fondse gaan als aan 1 van Worcester se Top Indo...
15/01/2023

Kom ondersteun asb n aand van Lekker musiek saam met n Lekker kuier. Die fondse gaan als aan 1 van Worcester se Top Indoor Krieket spelers JP le Grange ( Mnr Toyota ) wat op n Toer gaan om die Boland streek te verteenwoordig. Bring al jou vriende en familie en Boek n tafel en kom geniet die aand saam met ons. Daar gaan n lekker Best Dress prys ook wees vir n couple of 2. β€οΈπŸŽ§πŸ’ƒπŸ•Ί

Hi almal. Dis alweer tyd vir die volgende COWBOY RODEO DANS IN AFRIKAANS. Dit vind plaas op die 4de Junie 2022 in die Me...
03/05/2022

Hi almal. Dis alweer tyd vir die volgende COWBOY RODEO DANS IN AFRIKAANS. Dit vind plaas op die 4de Junie 2022 in die Mesonic Saal. Kom geniet n lekker Cowboy Tema aand saam met lekker musiek en n lekker kuier. Kinders is natuurlik welkom soos altyd. Kontak of whatsapp my gerus om jou kaartjies of tafel te bespreek. Daar is net n 100 kaartjies wat beskikbaar is.

As jy graag op een van die Dans In Afrikaans se whatsapp groepe wil wees kan jy net vir my n whatsapp stuur en ek sal jou add.

Hier is die bankbesonderhede vir die wat wil EFT. Gebruik asb net jou naam as Reference en stuur asb vir my n whatsapp as jy n betaling gemaak het.

Stiaan - 0740605296

Capitec
Savings Acc.
Rek nmr - 1547968557

Like & Share asb die advertensie met al julle vriende en familie.

Kom geniet n lekker BACK TO THE 80s Dans saam met ons die 9de April by die Pietman Hugo saal by Kleinplasie. Kontak of W...
07/03/2022

Kom geniet n lekker BACK TO THE 80s Dans saam met ons die 9de April by die Pietman Hugo saal by Kleinplasie. Kontak of Whatsapp my gerus op 0740605296 vir meer inligting. πŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•Ί

'n Bederfie vir al die rokers!10 Γ— 50mg Flavoured Disposables Airpops is ook nou een van die pryse by die Valentines Dan...
24/01/2022

'n Bederfie vir al die rokers!

10 Γ— 50mg Flavoured Disposables Airpops is ook nou een van die pryse by die Valentines Dans.

Geborg deur Savage V**e Co.
Drostdy Centre

Kom geniet Valentynsdag die 12de Februarie saam met ons met Dans In Afrikaans in die Pietman Hugo Saal by Kleinplasie. V...
11/01/2022

Kom geniet Valentynsdag die 12de Februarie saam met ons met Dans In Afrikaans in die Pietman Hugo Saal by Kleinplasie. Volg die Link om die groep te join. Moet dit nie misloop nie.... Dit gaan n Groooooote wees. πŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•Ί

Follow this link to join my WhatsApp group: https://chat.whatsapp.com/LQfpyg9iTy19s6RjJrIMke

11/01/2022

Oujaarsaand 2021 Dans In Afrikaans πŸ’ƒπŸ•ΊπŸΊ

11/01/2022
Dans sal ons Dans πŸ’ƒπŸ•Ί
11/01/2022

Dans sal ons Dans πŸ’ƒπŸ•Ί

Afrikaners Is Plesierig πŸ’ƒπŸ•Ί
11/01/2022

Afrikaners Is Plesierig πŸ’ƒπŸ•Ί

Address

Pietman Hugo Saal Kleinplasie
Worcester
6850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dans In Afrikaans Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Dans In Afrikaans Worcester:

Share