Jubel Kuierfees Witrivier

Jubel Kuierfees Witrivier ’n Fees van kleur, kos, musiek & kuier in die hartjie van Witrivier! Aangebied deur NG Gemeente Witrivier – "Nuwe vreugde, nuwe seisoen, Lente Kuierfees!" 🎶🌞🌽

Jubel Kuierfees het Die Begrafnisrede op die verhoog gebring, 4 September 2026. Om die produksie op te som  - lag, verma...
10/09/2026

Jubel Kuierfees het Die Begrafnisrede op die verhoog gebring, 4 September 2026. Om die produksie op te som - lag, vermaak en besef elke mense in sy lewenspaadjie het sy eie verwagting.

Wynand van Vollenstee as kunstenaar het nie net grappe en vermaak nie, blykbaar kan die man ook sing! En hy mag maar! Sy Pelgrimslied het die gehoor se harte bekoor!

Die Begrafnisrede vat elkeen van ons in mense se mileu soos jy nooit ged**k het nie. So maklik "judge ons die boek met sy cover" en vergeet elke persoon het sy eie lewenspad met wêreldse verwagting, en gedagtes oor dood en lewe.

Mens bly mens, begrafnis hou is deel daarvan, die pad wat jy stap gaan eendag stop met dood. Die begrafnis rede het ons Jubel Kuierfees gehoor net weer herhinder, waardeer elke oomblink, jou mense om jou, bly jou hart, selfs na die dood!

Ng Witrivier gemeente het op 5 September 2026 hul jaarlikse basaar aangebied- Jubel Kuierfees, 85 jaar se genade van bo!...
08/09/2026

Ng Witrivier gemeente het op 5 September 2026 hul jaarlikse basaar aangebied- Jubel Kuierfees, 85 jaar se genade van bo!

Die gemeente het hul 85ste bestaansjaar gevier in Junie 2026.

Die Jubel Kuierfees het jonk en oud vermaak. Met Bingo, Kareoke, Poppekas Kettieskiet en 'n baie vermaaklike Slangvertoning vir die kinders op die vermaak program.

Pannekoek, Kerrie en Rys en 'n stewige Plaasontbyt was aan die orde van die dag. Voeg bietjie poeding, baie vleis en vars groente by die resep en jy het 'n dag van kuier, koop en fees hou.

Ons bedank elke gesin, lojale ondersteuners uit die gemeenskap en spesiaal, ons gemeente vir hul deelname en ondersteuning.

Lizz Meiring en Wynand van Vollenstee het kom saam kuier met hul produksies en vermaak.

Laerskool Witrivier en Hoërskool Rob Ferreira het hul leerlinge se pragtige talente met ons kom deel op die verhoog.

Was jy deel van die dag? Dankie!
Het jy uitgemis? Geen probleem, ons doen dit weer volgende jaar!

Like ons page en ons hou jou op hoogte!

Met opregte dank aan ons borge en hulpvaardige hande, groete van die
Jubel Kuierfees Bestuurspan!

22 Augustus 2026  - Lizz Meiring het kom kuier by die Jubel Kuierfees se Dames oggend en mense, was dit vermaaklik!Ons D...
08/09/2026

22 Augustus 2026 - Lizz Meiring het kom kuier by die Jubel Kuierfees se Dames oggend en mense, was dit vermaaklik!

Ons Dames Oggend was werklik 'n g***s geleentheid met pragtige tafels, beeldskone dames van Witrivier, Hazyview en die breër Laeveld omgewing.

Dankie vir elke dame se ondersteuning!

Ons Suid- Afrikaanse kunstenaars, soos Lizz Meiring, is nie net vermaak en g***s en show nie. Dis mense met hart en 'n passie vir mense.

Lizz se karakters was snaaks, so realisties met ons vrouwees, komies en dan kom haar hart uit met tips en advies wat sy met die dames gedeel het.

Die Real Housewife produksie het ons gehoor vermaak en ons dames bekoor!

Ng Witrivier gemeente het op 5 September 2026 hul jaarlikse basaar aangebied- Jubel Kuierfees, 85 jaar se genade van bo!...
08/09/2026

Ng Witrivier gemeente het op 5 September 2026 hul jaarlikse basaar aangebied- Jubel Kuierfees, 85 jaar se genade van bo!

Die gemeente het hul 85ste bestaansjaar gevier in Junie 2026.

Die Jubel Kuierfees het jonk en oud vermaak. Met Bingo, Kareoke, Poppekas, Kettieskiet en 'n baie vermaaklike Slangvertoning vir die kinders op die program, nie seker of die mamma so baie geniet het nie!

Pannekoek, Kerrie en Rys en 'n stewige Plaasontbyt was aan die orde van die dag. Voeg bietjie poeding, baie vleis en vars groente by die resep en jy het 'n dag van kuier, koop en fees hou.

Ons bedank elke gesin, lojale ondersteuners uit die gemeenskap en spesiaal, ons gemeente vir hul deelname en ondersteuning.

Lizz Meiring en Wynand van Vollenstee het kom saam kuier met hul produksies en vermaak.

Laerskool Witrivier en Hoërskool Rob Ferreira het hul leerlinge se pragtige talente met ons kom deel op die verhoog.

Was jy deel van die dag? Dankie!
Het jy uitgemis? Geen probleem, ons doen dit weer volgende jaar!

Like ons page en ons hou jou op hoogte!

Met opregte dank aan ons borge en hulpvaardige hande, groete van die
Jubel Kuierfees Bestuurspan!

07/09/2026

Dankie aan almal wat deel was van ons Jubel Kuierfees 2026 Jubel Kuierfees Witrivier .
Dit was HEERlik!

🎉 SIEN JOU VANDAG BY DIE JUBEL KUIERFEES! 💜✨Kom kuier saam, bring jou familie & vriende en geniet ’n dag vol pret! 🎶🎪🥳📍 ...
05/09/2026

🎉 SIEN JOU VANDAG BY DIE JUBEL KUIERFEES! 💜✨

Kom kuier saam, bring jou familie & vriende en geniet ’n dag vol pret! 🎶🎪🥳

📍 NG Witrivier

Moenie dit misloop nie! 💜💛

fans NG Gemeente Witrivier

JUBEL KUIERFEES- 85 jaar se genade van bo!5 SEPTEMBER 2026🎪Ons hou fees van 8h00 tot 14h00 vir die dag!🤹🏼‍♀️Gratis ingan...
03/09/2026

JUBEL KUIERFEES- 85 jaar se genade van bo!

5 SEPTEMBER 2026

🎪Ons hou fees van 8h00 tot 14h00 vir die dag!

🤹🏼‍♀️Gratis ingang vir oud en jonk!🌟

🧸Kindertent beskikbaar met lekker aktiwiteite - Gratis!

🛒Kaart fasiliteite beskikbaar by alle stalletjies!🛍️
Groente, vleis, Pannekoek en poering! Kerrie en rys, Bingo en Kareoke!

Jubel Kuierfees - 5 Chief Mgiyeni Khumalo Drive, Whiteriver

Vir meer inligting - kontak Cornelle op 0833261903

As jy d**k ’n begrafnisrede klink ernstig… d**k weer! 😂Wynand van vollenstee ACTOR is oppad na die Jubelkuierfees 2026, ...
03/09/2026

As jy d**k ’n begrafnisrede klink ernstig… d**k weer! 😂

Wynand van vollenstee ACTOR is oppad na die Jubelkuierfees 2026, en hy bring ’n aand van slim humor, stories en lag saam! 🎭🤣

Met “Die Begrafnisrede” kyk Wynand op ’n unieke manier na die humor wat selfs in die laaste hoofstuk van die lewe versteek lê.

Kom kuier saam, vergeet vir ’n rukkie van die alledaagse en geniet ’n aand wat jy nog lank sal onthou! 🙌

📅 4 September 2026
⏰ 18:00
📍 NG Witrivier

🎟️ Kaartjies beskikbaar op Quicket!

Moenie net hoor waaroor almal lag nie — wees daar! 😉

Jubel Kuierfees Witrivier - Kom leer saam meer oor slange en hul gewoontes, Saterdag 5 September 2026. Ons kindertent he...
03/09/2026

Jubel Kuierfees Witrivier - Kom leer saam meer oor slange en hul gewoontes, Saterdag 5 September 2026.

Ons kindertent het shows die hele dag en 13h00 is on Slang vertoning.

Neem 'n foto met 'n slang vir R15!

Sien jou daar!

Jubel Kuierfees  - 5 September 2026 - 8h00 tot 14h00  - 5 Chief Mgiyeni Khumalo Drive, Whiteriver.Bring die kinders en k...
03/09/2026

Jubel Kuierfees - 5 September 2026 - 8h00 tot 14h00 - 5 Chief Mgiyeni Khumalo Drive, Whiteriver.

Bring die kinders en kom kuier saam!

Kindertent met baie aktiwiteite beskikbaar!

Gratis ingang!

Onthou ons slang vertoning, Zippy die Nar kom kuier en baie meer!

Address

5 Chief Mgiyeni Khumalo Drive
White River
1240

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jubel Kuierfees Witrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Jubel Kuierfees Witrivier:

Shortcuts

Share

Category