VintageA

VintageA Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VintageA, Art, 25 De Villiers Street, Wesselsbron.

Geskenk-, Dekor- & deli winkel geleë in Wesselsbron- 25 deVilliersstraat

-geskenke, dekor,koffie en deli-

Venue vir kleiner funksies Asook Verhuring van dekor vir funksies

Skakel Anne-Marie vir meer inligting 0764817427
Of Suane by 0763778839

Mooigoed in Voorraad  en VADERSDAG GESKENKE ONS VIER ONS PAPPAS 21 JunieDankie vir ons manne Here.  Lief my man - kannie...
04/06/2026

Mooigoed in Voorraad en VADERSDAG GESKENKE
ONS VIER ONS PAPPAS 21 Junie

Dankie vir ons manne Here. Lief my man - kannie wag om sy Vaderdag geskenke te gee nie

03/06/2026
Ons is oop vandag 9hoo tot 16hooHeerlike sjokolade uit die  Drakensberge - suikervry, kombineer met:Ons snoesig warm fle...
01/06/2026

Ons is oop vandag 9hoo tot 16hoo

Heerlike sjokolade uit die Drakensberge - suikervry, kombineer met:
Ons snoesig warm fleecie komberse, die ideale geskenk
VADERSDAG IS OM DIE DRAAI- heelwat nuwe voorraad geskenke vd manne ingekey

28/05/2026
Ouma en oupa geniet hul kleinspan. Ons jag bokke ini huis, WJ en oupa stroop- 🌸Kom kyk by VintagA is die oulikste kinder...
27/05/2026

Ouma en oupa geniet hul kleinspan. Ons jag bokke ini huis, WJ en oupa stroop-

🌸Kom kyk by VintagA is die oulikste kinder speelgoed en geskenke
🌸Die mees fantastiese skool rugsakkies en bypassende koelersakkie v hul kossies
🌸Heerlike warm winterskombersies en kleertjies
🌸Spesiale skoolalbums vir van baba tot hul hele skoolloopbaan
🌸eetgoed vir die jongspan se kosblikke
🌸spoegdoeke en kwaliteit badhanddoeke
🌸crafts om hulle besig te hou en dan boerseep om die verfkolle uit te vryf
🌸YOUNG LIVING ESSENSIELE OLIES VD JONGSPAN
Ene vele meer

🌸25 deVilliersstraat-Wesselsbron🌸

MAAK OOK SEKER JY KRY PAPPA SE VADERSDAG GESKENK BETYDS
SKAKEL
CARIEN 0836274125
OF ANNEMARIE 0764817427

Dankie Welkom Tuinbouklub vir julle besoek vandag by VintageA
20/05/2026

Dankie Welkom Tuinbouklub vir julle besoek vandag by VintageA

Vir navrae oor die huur van VintageA Venue:Anne-Marie. 0764817427Ons het heerlike warm winterpantoffels in voorraadHeerl...
15/05/2026

Vir navrae oor die huur van VintageA Venue:
Anne-Marie. 0764817427

Ons het heerlike warm winterpantoffels in voorraad
Heerlike Warm winterskomberse, ook mooiste sagte cozy fleecie kombersies
Mooi dekor pas ingekom
En vele vele meer.
Kom kuier!, drink heerlike warm koffie en geniet ‘n skyfie sjokolade koek

Ondersteen ons deli:  heerlike vars piesang en appelbroodjies in - pankoekeMooiste nuwe warm serpeOok vanoggend ingekom ...
14/05/2026

Ondersteen ons deli: heerlike vars piesang en appelbroodjies in - pankoeke

Mooiste nuwe warm serpe
Ook vanoggend ingekom die oulikste sanwich trays
Houers vir sjerrie en muskadel met hul glasies
Hier is hope geskenkies wat bekostigbaar is.
Hoop ons sien jou gou

Address

25 De Villiers Street
Wesselsbron

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VintageA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to VintageA:

Share

Category