Ek lief Kreatief

Ek lief Kreatief Kreatiewe klasse vir kinders van 6 - 12jaar oud. Fokus op speel en die proses, nie die eindproduk nie. Individuele kreatiewe terapie beskikbaar.

Niks lekkerder as werk met klei. Klein handjies  maak "pinch pots".
24/04/2018

Niks lekkerder as werk met klei. Klein handjies maak "pinch pots".

Ons leer meer oor seekatte en gebruik waterverf en kryt om ons seekatte gereed te kry vir ons "onder die see" tema. Kind...
31/10/2017

Ons leer meer oor seekatte en gebruik waterverf en kryt om ons seekatte gereed te kry vir ons "onder die see" tema. Kinders werk hard om alles mooi te maak vir hul kunsuitstalling.

Ons gesels oor goggas & simmetrie! Ons begin met sketse en kyk hoe leef & lyk goggas in die natuur. Kyk hoe pragtig is o...
03/10/2017

Ons gesels oor goggas & simmetrie! Ons begin met sketse en kyk hoe leef & lyk goggas in die natuur. Kyk hoe pragtig is ons finale kunswerke!

Ons verf & speel met blomme om Lentedag te vier. Ons bekyk blomme, luister Mexikaanse musiek & proe nuwe geure as deel v...
04/09/2017

Ons verf & speel met blomme om Lentedag te vier. Ons bekyk blomme, luister Mexikaanse musiek & proe nuwe geure as deel van ons klas. Die lewe is wonderlik!

Ons maak borsbeeldjies  van klei & kyk bietjie hoe uniek ons elkeen lyk & is. Kleiwerk is ongelooflik terapeuties vir ki...
31/03/2017

Ons maak borsbeeldjies van klei & kyk bietjie hoe uniek ons elkeen lyk & is. Kleiwerk is ongelooflik terapeuties vir kinders.

Address

Wellington
7655

Telephone

0825753292

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ek lief Kreatief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share