08/01/2026
🎭 Voorspoedige nuwejaar 🎭
2026 se omvattende nuusbrief en inskrywingsvorm vir Alma Nel Drama-ateljee is nou gereed.
Is jy, jou kind, of iemand wat jy ken denkend, kreatief en op soek na uitdrukking?
Die dokument gee ’n volledige oorsig van hoe die jaar gestruktureer is — insluitend klasse, kostes, eksamens en eerste opeklasse.
📩 Kontak my gerus via WhatsApp of e-pos indien jy belangstel om die inligting te ontvang.
Kaapstad | Wellington
Plekke beperk.
Alma Nel
📞 082 964 9352
📧 [email protected]