Arts&Crafts , Welkom ,by Kiewiet gym

Arts&Crafts , Welkom ,by Kiewiet gym Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Arts&Crafts , Welkom ,by Kiewiet gym, Arts and entertainment, 108 Constantia Street, Welkon.

Nuwe voorraad gekry in winkel kom maak gerus n draai Arts and Crafts by Kiewiet gym tel 057 3964302 108 Constantia str W...
21/10/2015

Nuwe voorraad gekry in winkel kom maak gerus n draai Arts and Crafts by Kiewiet gym tel 057 3964302 108 Constantia str Welkim

Kom maak n draai by Kiewiet gym !!! Arts & Crafts ook by ons Gym!!!
19/09/2015

Kom maak n draai by Kiewiet gym !!! Arts & Crafts ook by ons Gym!!!

Vrydag half twee Mosaic en canvas klas bespreek vroegtydig. Arts and Crafts by Kiewiet gym Welkom tel 057 3964302
12/07/2015

Vrydag half twee Mosaic en canvas klas bespreek vroegtydig. Arts and Crafts by Kiewiet gym Welkom tel 057 3964302

Canvas klas Saterdag  9vm tot 2nm 4 Julie Arts &Crafts by Kiewiet gym tel 0573964302
30/06/2015

Canvas klas Saterdag 9vm tot 2nm 4 Julie Arts &Crafts by Kiewiet gym tel 0573964302

08/05/2015

Hoe kosbaar is die Here se seen!!!
Hoe kosbaar is dit om deur die Here geseen te word.Die Here se seen sluit baie dinge in. Gesondheid,n lang en gelukkige lewe,werk,vriende,familie,grond. Sy seeninge is te veel om op te noem. Dis elke stukkie genadebrood wat ons elke dag eet. Die voorreg om elke oggend ons oe oop te maak,die gelag van kinders familie en vriende ja dis als stukkies seen!!Maar die grootste seen is om in die teenwoordigheid van die Almagtige te mag leef. As ek by Hom is, is ek n geseende, al is my bankrekening leeg en my gesondheid daarmee heen. Dan is ek n geseende, al weet ek nog nie waar more se kos vandaan gaan kom nie. Want my Vader weet wat ek nodig het. Hy weet die heel beste waar die groen weivelde is waar ek kos moet kry.Seeni ge? Ja ek ken dit. Want ek ken die Skenker van alle hemselse gawes op die Naam!!!

Address

108 Constantia Street
Welkon
9459

Telephone

0725831011

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Arts&Crafts , Welkom ,by Kiewiet gym posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share