Kunskamer n Stukkie Siel

Kunskamer n Stukkie Siel Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kunskamer n Stukkie Siel, Arts and entertainment, 108 Constantia Street, Welkom.

🌿✨ Kunskamer – ’n Stukkie Siel ✨🌿
Waar kreatiwiteit en hart ontmoet 💛
Handgemaakte kuns & handwerk • Geskenke vol betekenis • Unieke skeppings

📍 108 Constantia Street @ Kiewiet Gym
📞 066 232 2893 | 072 583 1011

07/09/2026
Vandag het ons met klei gewerk. Ons het gebreek gerol,gevou, genie tot ons tevrede was. Net so is God ook met ons Hy vor...
05/09/2026

Vandag het ons met klei gewerk. Ons het gebreek gerol,gevou, genie tot ons tevrede was. Net so is God ook met ons Hy vorm ons werk in ons lewens ons hart Hy vorm ons en skep iets moois!! Hy maak ons sag want Hy is sag en vol liefde🩷Wees sag op jouself asook met mense rondom jou!!

Kunskamer n Stukkie Siel is trots op elkeen van julle. Moenie ons volgende een misloop nie.

05/09/2026

Luister die geluid van klomp hande wat besig is om te skep. 🩷🩷🩷

Dankie my liefste hartsvriendin🩷jy is so spesiaal vir my!! Vandag kom klomp vrouens Kunskamer n Stukkie Siel besoek vir ...
05/09/2026

Dankie my liefste hartsvriendin🩷jy is so spesiaal vir my!! Vandag kom klomp vrouens Kunskamer n Stukkie Siel besoek vir die klei klas waar ons hasies en donkies gaan maak uit klei!!

Vandag gaan ons met klei werk, en ek glo daar is n Geestelike boodskap hierin.

Jeremia 18.6 sé Soos klei in die hand v d potterbakker so is julle in my hand!!

Die potterbakker druk,vorm,draai en werk met die klei totdat dit die vorm kry wat hy in gedsgte het

NET SO WERK GOD MET ONS🩷🩷

🎨 WEES DEEL VAN N LEKKER KREATIWITEIT! 🩷Kom ontspan, skep en geniet 'n heerlike kreatiewe ervaring by Kunskamer (n Stukk...
30/08/2026

🎨 WEES DEEL VAN N LEKKER KREATIWITEIT! 🩷

Kom ontspan, skep en geniet 'n heerlike kreatiewe ervaring by Kunskamer (n Stukkie Siel).

🐰 5 September 2026 Skep jou eie pragtige donkie of hasie uit klei. Geen ondervinding is nodig nie – ons wys jou stap vir stap hoe!

📍 Kunskamer (n Stukkie Siel)108 Constantia Straat, Dagbreek, Welkom

📞 Besprekings:066 232 2893 / 072 583 1011

Bespreek jou plek vandag – sitplekke is beperk! 🌿🎨💛

21/08/2026
Moenie die klas misloop nie!! Dit gaan n heerlike paar ure wees van speel met klei!!!,
19/08/2026

Moenie die klas misloop nie!! Dit gaan n heerlike paar ure wees van speel met klei!!!,

Address

108 Constantia Street
Welkom
9459

Opening Hours

Monday 09:30 - 17:00
Tuesday 09:30 - 17:00
Wednesday 09:30 - 17:00
Thursday 09:30 - 17:00
Friday 09:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 11:00

Telephone

0573964302

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kunskamer n Stukkie Siel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share