ZAR Boervolk

ZAR Boervolk Dit is die amptelike Facebook bladsy van ZAR | ZABR Boervolk. Ons is hier om die Boervolk te bou. Vir die BoerVolk deur die BoerVolk

Eer aan die Skepper van die Hemele, Aarde en die Boervolk
Die Boervolk gaan oor ons Skepper, om vir Hom 'n volk en huis te wees.

03/05/2026

The real Afrikaners were never white.

The real Afrikaners were a clan of the Oorlam people consisting of mixed-race descendants of indigenous Khoikhoi, Europeans and slaves from Mozambique, Madagascar, India and Indonesia. They were known for horsemanship, rifled weaponry, and semi-nomadic herding.

It was only much later in the second half of the 19th century when the European Cape Dutch stole this identity and language to try and give themselves some kind of legitimate claim to African land. THEY ARE NOT THE REAL AFRIKANERS. In fact, early Boers often resisted being associated with this term.

The picture attached is of Jan Jonker Afrikaner (born in 1820). His father was Jonker Afrikaner. His father was Jager Afrikaner. His father was Klaas Afrikaner. His father was Oude Ram Afrikaner (born early 1700s).

Oude Ram and his clan were the first to use the continental description, Afrikaner. This is how Oude Ram and his descendants got the surname Afrikaner, and their language Afrikaans.

In the face of gradual Boer expansion, Jonker Afrikaner (born 1785) brought his people into Namaqualand. His group's access to guns via Cape ivory and ostrich feather trade enabled dominance over less-armed locals.

By the early 1800s, Orlam influx had introduced European-influenced tactics and technologies, altering regional power dynamics and facilitating further pe*******on into the interior.

By the mid-19th century, they had become a formidable force for Oorlam domination over the Nama and against the Bantu-speaking Hereros for a period.

A phase of unification culminated around 1830 in a balance of power with Nama chiefs, where Jonker integrated Orlam and Nama elements under his command, creating a de facto sovereign entity in central and southern Namibia through shared access to resources and mutual defense against Herero incursions.

By the early 1840s, these efforts had solidified Jonker's rule, with the clan numbering core Orlam members augmented by subject Herero and Damara populations, laying the groundwork for further territorial control.

The 1900s saw the Boers stealing this Afrikaner identity as their own. Following defeat by the British in 1902, they saw a need for a unified political identity to regain power and independence. So, throughout the early 20th century, and especially with the rise of the National Party, the "Boer" identity was assimilated into a broader "Afrikaner" national identity.

This was a conscious effort to establish a local connection to the African continent. The adoption of Afrikaans (rather than High Dutch) as the official language in 1925, and the growth of cultural institutions (like The Federation of Afrikaans Cultural Associations (FAK)) helped consolidate this new, broader stolen identity.

SOURCES: J. D. Omer-Cooper, History of Southern Africa (Portsmouth, NH: Heinemann, 1987), 263; Nigel Penn, "Drosters of the Bokkeveld and the Roggeveld, 1770–1800," in Slavery in South Africa: Captive Labor on the Dutch Frontier, ed. Elizabeth A. Eldredge and Fred Morton (Boulder, CO: Westview, 1994), 42; Martin Legassick, "The Northern Frontier to ca. 1840: The rise and decline of the Griqua people," in The Shaping of South African Society, 1652–1840, ed. Richard Elphick & Hermann Giliomee (Middletown, Connecticut: Wesleyan U. Press, 1988), 373–74.

06/04/2026

fans
Wat se die Boere?

24/03/2026

Vals "boere" wat dans op Afrikanerritme

21/03/2026

ZAR HK:
DIE TAR-ZABs – WIE EN WAT IS DIT ?
Geruime tyd al hou die ZAR (Zuid Afrikaansche Republiek, ook bekend as ZABR, vir Zuid Afrikaansche Boerrepubliek, ‘n Volksbeweging gerig op die herstel van die Boerrepublieke, nou al jare aan die gang) die “werksaamhede”, publikasies en uitinge dop van die sogenaamde “ZAB” (Zuid Afrikaanse Boervolk) met hul TAR (Tydelike Adviesraad) Hierdie ZAB-TAR maak die mees verregaande uitsprake en eise, en het tot in die RSA se Staatskoerant hul eie weergawe geadverteer van hoe dinge is, hoe dinge gaan wees, en hoe hulle (by wyse van dekreet ?) in beheer is van die totale Boervolk, sy erfenis, sy bates, sy toekoms, en hoe die Boervolk in ‘n teokraties-sosialistiese staatsvorm gaan verval, onder hulle bestuur. Hul het hulself al klaar as heersers uitgeroep – “heersers” oor die Boervolk… (Slegs een staat in die wêreld, naamlik Iran, is ‘n teokraties-sosialistiese staat – die konsep is al jare lank bestudeer in Boergeledere, meesal deur skeibrekers en afvalliges, wat die Boersaak vir hul eie kultustiese model wou kaap, en dan net slaag in verdeling en tweespalt. Dit het slegs in Iran “geslaag”, wêreldwyd, en dit weens die onderdrukkende Islamietiese “Sharia” wette )
Hierdie ZAB-TAR groepie word hoofsaaklik gedryf deur persone wat uitgeweke is uit die ZAR, en wat meesal op versoek nie hul erfregtelike Boerskap kan bewys, is net losstaande verklarings van “ek is Boer !” sonder bewys van afkoms en eie geskiedenis. Interessant is feitlik almal van hulle godsdiensdwepers met hul eie variasies van die Israelvisie – nie noodwendig verkeerd nie, maar, HULLE siening is die enigste wat toegelaat word. Een is ‘n “professor” in teologie (wat sy rug op die formele kerke gekeer het) ‘n ander het ‘n Bybel vertaal uit Engels na Afrikaans, ‘n derde is uitsonderlik fanaties dweperig en uitgesproke, “soekend na sy Vader”, en almal anders is outomaties verkeerd … Met ander woorde, ‘n kultus. Gaan die ZAB-TARre ons nou wil onderwerp aan die Wette van Moses ? In totaliteit ? Wie gaan die priesters wees ? Wie gaan Ayatolla speel ?!
Hulle (die ZAB-TAR) maak hul vreeslik skuldig aan die verskynsel van “kopiëer, korrupeer en publiseer” – soos byvoorbeeld in hul naamkeuse, die “ZARB (Zuid Afrikaansche Boerrepublieke, let op die ekstra “e”) en ZAB – beide titels wat feitlik identies is aan die ZAR se ZAR Boervolk en ZA Boerrepubliek (ZABR. sonder die ekstra “e”) -titels wat al jare gebruik word deur die ZAR. Hul kom egter ook ander by, die Boere-Afrikaner Volksraad se “Tydelike Adviesraad”, wat sommer so heelhuids gekaap word .. Onbeskaaamd, onbeskroomd . KKP – kopiëer, korrupeer en publiseer… Vals, bedrieglik, ondergrawend, leunagtig. Kuttelspraat en Kopieer Party, dalk ?
Hul het Tom Rossouw se publikasie in die Staatskoerant kopiëeer. Hul het Steyn van Ronge se Tydelike Adviesraad kopieer. Hul steel heelhuids en ruimskoots by die ZAR. Hul gebruik selfs die Skotse adel se 1321 “100-man” deklarasie van Arbroath” (‘n pleidooi aan die Pous) as basis vir hul “100-man Verklaring (die “100 man sluit in ‘n klompie misleide mense, inslutende ‘n 13-jarige seun – besef daardie mense dat hul hul self as Boer-adel voordoen, met soewereine mag oor die res van die Boervolk ?? Boere aanvaar nie “adelike heersers” nie.
Verder fataal – die ZAB-TAR pleit by die VVO se liggaampies om erkenning van die Boer as “Inheemse Volk, van Afrika”… Wetenskaplik beteken “inheems aan Afrika” om Afrika-gene te dra.. dalk daarom wat hierdie manne al die konsep van “bloed en gene” afgeskiet het, eintlik verafsku) en waarom een van hul grootkoppe reken die “Boervolk is soos ‘n oop gholfklub, ALMAL is welkom !” op rekord, op sosiale media, nogal …
Mense, die Boervolk is afkomstig uit hoofsaaklik Wes-Europese gene – ons is NIE ‘n bastervolk nie !!! En die man wat dit wil voorgee, skaar homself by die gehate Britte, wat dit al sedert die 17de eeu beweer ! As die ZAB-TARre “gekleurde” bloed in hulle het, dan weet hul mos om weg te bly by die Boere !! Gayton MacKenzie wag vir julle ..

Die Boere pleit nie by die pous of die VVO (Jan Smuts se erflating, na die Volkerebond) nie !! Ons erken GEEN gesag van daardie organe van die duiwel nie ! Ons ware Boere pleit nie om “selfbeskking” nie – ons eis ons erfenis terug, as ten volle soewereine, onafhanklike Boerstate, nie aanlapsels van ‘n Kommunistiese of liberale of kultustiese regime nie !!
Die ZAB-TAR is ook lief om “Anglo-Saxon Common Law” -beginsels aan te hang en promoveer, en as basis te gebruik. Boere, die Anglo Saxon Common Law was nooit van krag in Suider Afrika nie, veral nie in Boerrepublieke nie ! Ons Gemene Regstelsel (ongeskrewe wette) is al van Van Riebeeck af die Romeins Hollandse stelsel, soos evoluleer alhier … Indonesië het dieselfde stelsel, aangepas vir Batavië… Anglo Saxon Common Law erken die goddelike reg van die adel en die “King” om oor die “peasants” te regeer .. is Charles III van Engeland nou die ZAB-TAR se koning ??!!
Die ZAR het lank hulself in toom gehou om te sien hoe hierdie fenomeen ontwikkel en ontaard. Die ZAB-TAR gedra hulself net soos die linkse liberale groeperings in Engeland en die VSA. Hul het blykbaar ruim fondse om mee landwyd rond te ry en “boere” te werf .. soos ‘n politieke party ! Vanwaar ?... Ons Volkslede is deur hierdie persone mislei. Dit het regtig in ‘n vuilspul uitgebroei, en die tyd is nou ryp om dit aan die kaak te stel. Daar is nog baie om oor mond uit te spoel, maar ons sal volstaan hiermee, vir eers.
Bly weg by hierdie tipe mense, en kom uit hul dampkring uit ! Hul gaan jou, jou mense en jou Volk vernietig !! Lank leef die Boervolk !
Naskrif :
Betreffende die misleidende “name” – as jy soos die destydse atleet, Gert Potgieter, wil wees, presteer, erken wil word, help dit NIE om net jou naam te verander na “Tert Gotpieter” en 'n klomp strooi te praat nie nie – jy sal moet oefen, werk en presteer om sy kudos en erkenning te ontvang !! Leuens werk nie…

24/02/2026

Slag van Majuba Part 13

24/02/2026

Slag van Majuba Part 12

24/02/2026

Slag van Majuba Part 11

24/02/2026

Slag van Majuba Part 10

24/02/2026

Slag van Majuba Part 9

24/02/2026

Slag van Majuba Part 8

Address

3 Driver Street
Warmbaths
0480

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27839663612

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ZAR Boervolk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to ZAR Boervolk:

Share