01/07/2026
🎤🎸VRYBURG! ONS WIL JOU MENING HÊ!
As jy enige kunstenaar of band kon kies... wie sou dit wees?
KraalFees is TERUG van 3–5 Maart 2027, en ons wil hoor wat JY graag op die verhoog wil sien!
👇 Laat weet ons in die kommentaar:
🎤 Jou gunsteling Afrikaanse sanger
🎸 Jou gunsteling band
🎵 Of selfs 'n kunstenaar wat jy nog altyd graag live wou sien!
Tag jou vriende en kyk of julle saamstem... of verskil!
Wie weet... dalk maak jou voorstel deel uit van KraalFees 2027!