Matzi Arts Academy

Matzi Arts Academy 🎭 Matzi Arts Academy ontwikkel kinders, jongmense en volwassenes deur musiek, drama, dans en kultuurkuns.

Ons inspireer kreatiwiteit, bou selfvertroue en help talent om te groei. ✨

By Matzi Arts Academy fokus ons daarop om jong talent die kans te gee om te ontwikkel en ook geleentheid te gee!!Ontmoet...
28/05/2026

By Matzi Arts Academy fokus ons daarop om jong talent die kans te gee om te ontwikkel en ook geleentheid te gee!!

Ontmoet dus vir Juanique Linnert‼️ Sy is deel van ons sopranos vir die Gesangboekfees. Ons is so excited om haar deel van die team te hê.

Sy het ‘n pragtige sopraanstem en is maar net 17 jaar oud. Sy is deel van die AGS Vanrhynsdorp gemeente en sing ook in hul worshipteam.

Ons is super excited vir Juanique se toekoms in die musiekwêreld en is trots om haar deel van die span te hê.

Drop ‘n ❤️, share en koop u kaartjie. Hier kom ‘n ding!!!

AGS Vanrhynsdorp
Matzikama Onafhanklike Groep
Jaydine Beukes Henrico Snyders Heinrich Rooi Grant Adolf Beverley Van Wyk




ONTMOET DIE GESANGBOEKFEES-CREW🔥🤩‼️Hierdie persoon het geen bekenstelling nodig nie. Hy is een van die beste tenore wat ...
28/05/2026

ONTMOET DIE GESANGBOEKFEES-CREW🔥🤩‼️

Hierdie persoon het geen bekenstelling nodig nie. Hy is een van die beste tenore wat al ooit in Matzikama was. Ontmoet vir Benjamin Benny Muzeya 😇🔥…

Enige projek of dit groot of klein is, kan jy staat maak op Benny om jou goed te laat klink! Hy het al met baie bekende kunstenaars o.a Elwira Standili, David Jantjies, Charnell Joseph, Anslin Gysman en vele meer verhoog gedeel…

Benny word geken aan sy “servant hart”, mooi gesindheid en kragtige stem. Hy is ook ‘n getroue ondersteuner van basies almal se projekte…

Sy motto is eenvoudig: “Stel God se werk eerste, sonder hassles en verskonings”…

Ons is baie bevoorreg om Hom deel te hê van Gesangboekfees as ons tenoor😊🙏🏽..

Moenie Sondag uitmis nie… ‘Be There or Be Told’

Jaydine Beukes Henrico Snyders Beverley Van Wyk Matzikama Onafhanklike Groep



ONTMOET DIE GESANGBOEKFEES-CREW🔥🤩‼️Ons is super excited om Cornelius CJ as ons lead guitarist te hê by die Gesangboekfee...
27/05/2026

ONTMOET DIE GESANGBOEKFEES-CREW🔥🤩‼️

Ons is super excited om Cornelius CJ as ons lead guitarist te hê by die Gesangboekfees‼️

Met meer as 30 jaar ondervinding as lead guitarist, pianis, asook ander instrumente; bring CJ nie net kennis nie, maar voeg by die overall klank van die band‼️❤️

Hierdie man het al regoor Suid-Afrika getoer en is n groot inspirasie vir baie van ons jonk en bevestigde sangers en musikante in Matzikama.

CJ is ook van Klawer, wat nog n bevestiging is dat ons mense talentvol is en beskik oor die nodige ervaring en kennis…

U hulle wil nie GESANGBOEKFEES mis nie!!
Dis nie net nog ‘n concert nie, MAAR N ERVARING wat u nie wil mis nie..

Klawer Gemeenskap Blad
Matzikama Onafhanklike Groep

Jaydine Beukes Heinrich Rooi Henrico Snyders Beverley Van Wyk

ONTMOET DIE GESANGBOEKFEES-CREW🔥🤩‼️Ons is super excited om Mekaylin Yman as een van die sopranos te het by die Gesangboe...
27/05/2026

ONTMOET DIE GESANGBOEKFEES-CREW🔥🤩‼️

Ons is super excited om Mekaylin Yman as een van die sopranos te het by die Gesangboekfees‼️

Sy is ‘n kragtige en gesalfde sanger. Op net 17 jaar oud maak sy alreeds groot waves in Matzikama! Sy dien tans by die AGS Vredendal Noord gemeente en is ook die voorsanger in die worship team.

Mekaylin glo in die krag van aanbidding en is hoopvol vir n lang en suksesvolle loopbaan as ‘n minister deur musiek…

Kom ons wys liefde vir Hierdie dinamiese sangeres en kom ondersteun…

AGS Vredendal Noord
Henrico Snyders
Beverley Van Wyk
Jaydine Beukes

Please tune in tonight on Radio Namakwaland 93.4fm where our Executive Director Henrico Snyders will talk about our upco...
20/05/2026

Please tune in tonight on Radio Namakwaland 93.4fm where our Executive Director Henrico Snyders will talk about our upcoming event “GESANGBOEKFEES”

Please share, like and drop a follow‼️😊



Met die opkomende Gesangboekfees en om fonds te genereer vir die uitgawes van die event, het elkeen van die spanlede n l...
19/05/2026

Met die opkomende Gesangboekfees en om fonds te genereer vir die uitgawes van die event, het elkeen van die spanlede n lootjie ontvang!

U kan hierdie inisiatief ondersteun deur n lootjie kaartjie te koop🥹🙏🏽

Daar is baie nice pryse om te wen. Lucky draw vind plaas by die Gesangboekfees.

Please share & Follow🙏🏽

🎶 GESANGBOEKFEES 2026 – ’n Aand van lof, aanbidding en inspirasie! 🎶Matzi Arts Academy nooi jou en jou familie hartlik u...
18/05/2026

🎶 GESANGBOEKFEES 2026 – ’n Aand van lof, aanbidding en inspirasie! 🎶

Matzi Arts Academy nooi jou en jou familie hartlik uit na ’n onvergeetlike geestelike musiekervaring op Sondag, 31 Mei 2026 by die Vredendal Noord Gemeenskapsaal.

🌟 Kom geniet optredes deur talentvolle en gesalfde kunstenaars van heide en ver…

🎟️ Goeie nuus! Kaartjiepryse bly steeds net R80 vooraf.
Ons verstaan dat tye uitdagend is, en daarom het ons besluit om die vooraf kaartjieprys nie te verhoog nie.

🚪 Prys by die deur: R100
👧 Kinders: R40

🕓 Deure open om 16:30

📍 Vredendal Noord Gemeenskapsaal

🎫 Kaartjies is beskikbaar via Quicket of kontak:
📞 Henrico Snyders – 069 985 2859

Moenie hierdie besondere geleentheid misloop nie. Bring jou familie en vriende en kom beleef ’n aand vol hoop, geloof en pragtige gospelmusiek.

14/05/2026

Ou Sions Gesang - Lied 284
Heinrich Rooi Benjamin Benny Muzeya Grant Adolf Jaydine Beukes Beverley Van Wyk

🎟️ Gesang Boekfees Lucky Draw RaffleKom maak saam met ons ‘n verskil op 31 Mei 2026!Vir net R20 per kaartjie kan jy die ...
13/05/2026

🎟️ Gesang Boekfees Lucky Draw Raffle
Kom maak saam met ons ‘n verskil op 31 Mei 2026!

Vir net R20 per kaartjie kan jy die volgende pryse wen:

• Grocery Hamper
• Braai Pack
• Beauty Voucher
• VIP Seating vir die volgende event
• Mystery Prize (iets baie spesiaal😉)
• Photo shoot ter waarde van R950

Elke kaartjie ondersteun Matzi Arts Academy se werk om geloof te bou en ons gemeenskap te versterk.

Kaartjies is beskikbaar tot 31 Mei.

Stuur ‘n WhatsApp na 063 135 0298 of doen EFT en kry jou nommer.

Hoe meer kaartjies jy koop, hoe beter jou kans!😇‼️

13/05/2026

Ons d**k aan elkeen vanaand wie affekteer word deur die storm in en rondom Matzikama vanaand🙏🏽

Mag die Here met een en elk vertoef🙏🏽

Address

Vredendal North
Vredendal
8160

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Matzi Arts Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share