D & M Promotions

D & M Promotions Life Entertainment for all ocations

D&N PRODUCTIONS AND PROMOTIONS
YOUR MUSICAL SOLUTIONS

VOCAL TRAINING
BACKING TRACKS
PERFORMA COURSES
BOOKING OF YEAR END FUNCTIONS
WEDDINGS
ROMANTIC EVENINGS
CHURCH FUNCTIONS
SCHOOL FUNCTIONS
RETIREMENT HOMES
SENTRUM AND INSTORE PROMOTIONS
MARKETING AND MANAGEMENT OF ARTISTS
CD PRODUCTIONS AND DEMO CD PLANNING MANAGEMENT
PRODUCT DESIGNING ( CD COVERS, FLYERS, POSTERS, PROMOTION ITEMS)
TALENT COMPETITIONS

07/01/2020

Hi aan almal was stil gewees maar nou terug. Aan die vriende wat nie geweet het nie ek is in September getroud aan n wonderlike man wat my ondersteun in alles wat ek doen. Besprekings gaan goed en een van die dae begin ek weer met groot dinge.

13/01/2018

Was so lanklaas op gewees maar goeie goed is seker maar skaars ne. Ek wil aan elke een baie dankie se vir julle liefde en ondersteuning deur die jaar 2017 hoop om mooi dae en goeie tye saam julle almal te deel in 2018. Lief julle almal.

Begrafnis van Ma Elize sal om 10 uur vanuit Lede in Christus Welkom gemeente geskiet. Weereens baie dankie vir die wonde...
29/05/2017

Begrafnis van Ma Elize sal om 10 uur vanuit Lede in Christus Welkom gemeente geskiet. Weereens baie dankie vir die wonderlikste wense en gebede gestuur deur al ons vriende en familielede. Dit word opreg waardeer en ons vra dat julle ons steeds in julle gebede sal hou deur die donker tyd wat vir ons voorlĂȘ. Liefde en geluk wense ons julle toe Pa Gert, Adel en myself.

Ou jaar Mardi-grass dag kom geniet n heerlike dag  met die gesin en geliefdes by Harvinia club trek aan as enige karakte...
08/12/2015

Ou jaar Mardi-grass dag kom geniet n heerlike dag met die gesin en geliefdes by Harvinia club trek aan as enige karakter en kom geniet lekker speletjies en kompetisies, braai geriewe, enige persone wat stalletjies wil opslaan vir die dag is ook welkom om my te kontak by onder gemelde nommer. Die dag bied lekker vermaak in met plaaslike kunstenaars asook die aand is n lekker dans aand. Voor middernag gaan ons lanterns die lug instuur met seen wense vir die nuwe jaar. Maak die dag n heerlike gesinsdag en merk 31 Desember in rooi en maak seker julle mis nie die dag nie. Vir enige navrae kontak Donnavan op 0833943016 ook 0636015918 of kontak Karin 071 684 1799

02/12/2015

21 Noveber 2015 was n wonderlike dag en vertoning onthou die " Kunsinng" boekie is beskikbaar met al die fotos lekker rebrieke en veel meer is beskikbaar teen R20 kontak Donnavan vir boekie. Ons bied op 31 Desember by Harvinia klub ons Mardi-grass ou jaar gesinsdag aan en die aand n lekker sokkie aand met Donnavan en Karin as kunstenaars. Sal julle op hoogte hou van maandag af dit gaan n jol en n haalf wees.

25/11/2015

Saterdag aand was n wonderlike Rock aand en die gehoor was ongelooflik baie dankie aan elke een wat bydrae gemaak het.

21 November moet nie die datum vergeet nie! Ons bied n heerlike gesinsdag aan met stalletjies, speletjies en kompetiesie...
07/11/2015

21 November moet nie die datum vergeet nie! Ons bied n heerlike gesinsdag aan met stalletjies, speletjies en kompetiesies. Incognito tree ook die aand op by Harvinia Club Virginia kaartjies beloop R80pp dit beloof om een van die hoogte punte te wees van die jaar. Kom geniet die dag saam met jou geliefdes saam ons. Enige persone wat graag deel uitmaak van die dag of n stalletjie wil bespreek is welkom kontak Donnavan 0833943016.

12/03/2014

We would like to ask artists to make use of our page as introduction to the public we are currently working on a network of people and promoters that will help us promote artists country wide. If you would like to make use of this page please email a descriptive music outlay of yourself with a photo and contact details to dvondervaylle.gmail.com. We would love to hear from all of our South African Artists, demo recording tracks of yourself is also welcome

10/11/2013

D&N Promotions would like to invite any one that knows of local artists in their region or a singer that has their own cd, and is in need of help to promote yourself/them selves to please forward us your details as well as a Photo and two songs you recorded. Our email address is([email protected]). We would like to assist upcoming artists through our network of Promotion agencies. We also have a vocal training program starting in January 2014 in Pinetown and will be assisting artists with the brand new Performa courses. Don't miss out on helping yourself or those you know of to make their dreams a reality.

Address

Camphor Street 3
Virginia
9430

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 05:00

Telephone

0833943016

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when D & M Promotions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to D & M Promotions:

Share