01/09/2026
ποΈ Van handgemaakte skatte en plaaslike produkte tot geskenke, lekkernye en iets besonders vir jouself β die binne-stalletjies is altyd βn ontdekkingstog.
Kom ontmoet die mense agter die produkte, ondersteun plaaslike entrepreneurs en gaan huis toe met iets wat jy nie oral sal kry nie.
Villiersdorp Skou β’ 23β24 Oktober 2026 πΎ
https://www.villiersdorpskou.co.za/