Bubbleloo

Bubbleloo Helium Gas and Balloons Helium Gas

Bederf die klein span in lockdown met n oulike walking pet! 0713495018
31/05/2020

Bederf die klein span in lockdown met n oulike walking pet! 0713495018

21/11/2018

Nuwe voorraad latex ballonne nou beskikbaar!! Verskeidenheid kleure! Kontak my gerus 0713495018 LezannešŸŽˆ

21/11/2018

Nuwe voorraad Latex ballonne te koop. Verskeidenheid kleure. Slegs R1.50 n ballon. Jy gaan ver moet ry om n goeie helium kwaliteit ballon te kry teen die prys! Skakel my gerus 0713495018 LezannešŸŽˆ

Kom koop gerus vir jou klein mensie n spesiale ballon!  Nog baie ander karakters!
27/10/2018

Kom koop gerus vir jou klein mensie n spesiale ballon! Nog baie ander karakters!

27/10/2018

Binnekort n groot verskeidenheid kleure latex ballonne te koop. Kom kry jou ballonne of laat ek dit vul met helium vir elke spesiale geleentheid.

06/11/2012

Markdag by Mountain Mill Mall Saterdag 10 November! Sien julle daar!! Bubbleloo sal daar wees met die mooiste ballonne!

01/11/2012

Beplan u 'n partytjie, jaareindfunksie, verjaarsdag of sommer net 'n fun event! Kontak my vir ballonne, decor en nog vele meer!
Maak dit 'n funskie wat uitstaan bo die res!!

01/11/2012

Kom se halo vir ons by Worcester Mountain Mill Mall die naweek! Kom bederf die kleinspan met 'n karkater ballon! Jy gaan die BESTE Ma of Pa wees en die kleinspan gaan heerlik speel met die ballon terwyl ma en pa rustig kan inkopies doen!

22/10/2012

BUBBLELOO is weer die naweek by Mountain Mill Mall in Worcester!! Kom koop vir die kleinspan 'n oulike karakter ballon!
Ons is ook by VCP Kleuteratletiek en Worcester Noord Primer se sportdag! Ons hoop om jul almal by een van ons uitstallings te sien!

22/10/2012

Kom besoek BUBBLELOO die naweek by Mountain Mill Mall in Worcester en kom koop vir die kleinspan 'n oulike karakter ballon!
Ons is ook by VCP Kleuteratletiek en Worcester Noord Primer se sportdag! Ons hoop om jul almal by een van ons uitstallings te sien!

22/10/2012

'n Naweek Casual word benodig vir Bubbleloo. Indien enige iemand weet van 'n jongmens wat 'n werkie soek, email asb vir my die cv na [email protected]

17/10/2012

Bubbleloo het 'n ballon uitstalling in Worcester Mall 19 tot 21 Oktober. Kom bring die kinders en bederf hul met hul gunsteling helium ballon! Vir belangstelling of navrae kontak my gerus by 071 3495018

Address

Villiersdorp
6848

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bubbleloo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Bubbleloo:

Share