20/10/2014
Bespreek nou jou kaartjies vir " Die hart is maar net 'n pomp"'
wat op 25ste Oktober om 15:00 3n 19:00 vertoon word by die Johan van Rensburg Teater in Drie Riviere Vereeniging, Kaartjies is vir die 15:00 vertoning slegs R50 vir student en leerders , volwassenes R140, pensioenarisse R75.
19:00 vertoning is R140 pp , Kinders onder 13 en pensioenarisse is R75. Bespreek nou by 082 252 3134.
Beperkte sitplekke beskikbaar.