Sonja Myburg Drama

Sonja Myburg Drama Located in the Vaal Triangle, Sonja Myburg Drama is where passion meets performance!

We offer classes for all ages and skill levels.

πŸ“ž: 0791902617
βœ‰οΈ: [email protected]

Geluk my liewe dogter Aryna Erlank met jou grade - Bcom en nou LLB. Al die jare se dramaklas en nou perform jy in die ho...
08/06/2026

Geluk my liewe dogter Aryna Erlank met jou grade - Bcom en nou LLB.

Al die jare se dramaklas en nou perform jy in die hof. So ongelooflik trots op die sterk vrou wat jy vandag is. πŸ”₯

28/05/2026
Ons hou duim vas vir Franco, Francois en Kimika wat vandag aan Talent Africa deelneem. 🎭😊
24/05/2026

Ons hou duim vas vir Franco, Francois en Kimika wat vandag aan Talent Africa deelneem. 🎭😊

Wat 'n wonderlike week vir die Sonja Myburg Dramaskool!β€’ Walroux Tolmay was by die National Eisteddfod Academy aangewys ...
17/05/2026

Wat 'n wonderlike week vir die Sonja Myburg Dramaskool!

β€’ Walroux Tolmay was by die National Eisteddfod Academy aangewys as die enigste drama pryswenner, vir die tweede jaar in 'n ry, na vele uitdunrondtes.
β€’ Layla Cornelius was aangewys as die kategorie wenner in vier afdelings by die Con Spirito kunswedstryd.
β€’ Zander Olivier was die week op die stel van Binnelanders.

Ons is trots op julle sterre! ⭐

20/04/2026

πŸ’° 𝐍𝐞𝐞𝐦 𝐝𝐞𝐞π₯ aan ons drama, dans, vokaal, instrumentaal en multimedia kategorieΓ« en stap weg met β€˜n medalje, trofee, en 𝐩𝐫𝐲𝐬𝐠𝐞π₯𝐝 ter waarde van R11,500!

Besoek ons webwerf vir meer inligting πŸ‘‡
https://sites.google.com/view/artevera/tuis-home

πŸ’° 𝐏𝐚𝐫𝐭𝐒𝐜𝐒𝐩𝐚𝐭𝐞 in our drama, dance, vocal, instrumental and multimedia categories and receive a certificate, medal, trophy and 𝐩𝐫𝐒𝐳𝐞 𝐦𝐨𝐧𝐞𝐲 to the value of R11,500.

Visit our website for more information πŸ‘‡
https://sites.google.com/view/artevera/tuis-home

20/04/2026

Address

42 Umtata Street
Vereeniging
1935

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00

Telephone

+27791902617

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonja Myburg Drama posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Sonja Myburg Drama:

Share