Johan van Rensburg Teater

Johan van Rensburg Teater 'n Teater vir die gemeenskap van die Vaaldriehoek! / A Theatre for the community of the Vaal triangle!

Marion Holm se splinternuwe eenvrouvertoning "Holm: geMARIONeerd" is 2 Augustus te sien in die Johan van Rensburg Teater...
25/07/2013

Marion Holm se splinternuwe eenvrouvertoning "Holm: geMARIONeerd" is 2 Augustus te sien in die Johan van Rensburg Teater by Hoërskool Drie Riviere. Kaartjies beloop R140 p/p en is beskikbaar op ons webblad www.jvrteater.com of skakel ons by 0164231590.
Moet dit nie misloop nie! Sien jou daar!

Maak seker jy mis nie uit op Lappies & Kiki se treinreis nie! 19 en 20 Julie in die Johan van Rensburg Teater. 10:00 tee...
10/07/2013

Maak seker jy mis nie uit op Lappies & Kiki se treinreis nie! 19 en 20 Julie in die Johan van Rensburg Teater. 10:00 teen R40 p/p! Ons sien julle daar!

Cordon Broers se kossêrtLochner de K**k en Jannie du Toit span kragte saam met 'n luister en proe vertoning. Terwyl ving...
05/06/2013

Cordon Broers se kossêrt
Lochner de K**k en Jannie du Toit span kragte saam met 'n luister en proe vertoning. Terwyl vingerlek-lekkr uitsoekresepte berei en gedeel word, vermaak Lochner en Jannie die gehoor op kitaar en djembe!

Donderdag 20 Junie om 18:30 by die Johan van Rensburg Teater. Hierdie vertoning kan jy nie misloop nie! Kry jou kaartjies nou teen R80 p/p by Hoërskool Drie Riviere. Skakel ons gerus by 0164231590 vir verdere navrae of stuur 'n e-pos na [email protected]

Besoek gerus ook ons webblad by www.jvrteater.com

05/06/2013

Maak seker jy kry jou kaartjies vir ons volgende vertoning in die teater!

Address

Sabie Street
Vereeniging
1935

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Johan van Rensburg Teater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

//iconSize: [32, 32], //html: '' }) .bindTooltip(name, { //permanent: true, direction: 'bottom', //offset: L.point(12, 25), //opacity: 0.88, interactive: true }) .bindPopup(name); markersLayer.addLayer(marker); } function getMore() { if (gettingMore) { return; } gettingMore = true; var center = map.getCenter(); $.ajax({ url: "/vicinitysearch", data: { lat: center.lat, lng: center.lng, country: "SOUTH AFRICA" } }) .done(function(data) { var added = 0; data.forEach(function(loc) { if (!locationIds.includes(loc.id)) { var mapLoc = {id:loc.id,lat:loc.latitude,lng:loc.longitude,title:trunc20(loc.name),popupHtml:loc.popupHtml,urlPath:loc.urlPath,pictureUrl:loc.pictureUrl}; locations.push(mapLoc); locationIds.push(loc.id); map._addMarker(mapLoc); added++; } }); }) .always(function() { gettingMore = false; }); } map._clearMarkers = function() { markersLayer.clearLayers(); } }); }, 4000); });