01/09/2026
KersLig 2026 🌟 Voelgoed Media en Kompas Gemeente se 𝗞𝗲𝗿𝘀𝗲𝗿𝘃𝗮𝗿𝗶𝗻𝗴 𝗶𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗩𝗮𝗮𝗹!
🎄VRYDAG ǀ 𝗞𝗲𝗿𝘀𝗹𝗶𝗲𝗱𝗷𝗶𝗲𝘀 𝗯𝘆 𝗸𝗲𝗿𝘀𝗹𝗶𝗴
Bring die kinders vir Kersliedjies en die aansteek van die Kersliggie-boom
🎇SATERDAG ǀ 𝗞𝗲𝗿𝘀𝗳𝗲𝗲𝘀 𝗟𝗮𝗻𝗴𝘁𝗮𝗳𝗲𝗹
’n Fynproewersete met heerlike kos, goeie geselskap en die gees van Kersfees
👉 Besprekings maak 14 September oop
🎼SONDAG ǀ 𝗞𝗲𝗿𝘀𝗹𝗶𝗲𝗱𝗲𝗿𝗲 𝗞𝗼𝗻𝘀𝗲𝗿𝘁
’n Viering van musiek, geloof en sagte kerslig met Chris Else, Nadiné en Jakkie Louw
👉 Early Bird-kaartjies is oop, kliek https://tinyurl.com/KersLig26
✨VRYDAG tot SONDAG ǀ 𝗞𝗲𝗿𝘀𝗺𝗮𝗿𝗸 𝗲𝗻 𝗸𝗼𝘀𝘀𝘁𝗮𝗹𝗹𝗲𝘁𝗷𝗶𝗲𝘀
’n Besonderse inkopie-ervaring met unieke produkte en heerlike kosstalletjies
👉 Aansoeke maak 7 September oop
Wanneer jy koop, kuier of deelneem, help jy om ’n verskil te maak – kliek https://kg.org.za/oophand/ vir meer inligting oor Oophand.
📅 Vrydag 27 tot Sondag 29 November
🕒 Kliek https://tinyurl.com/KersLig26 vir die spesifieke tye
📍 Kompas Gemeente, Vanderbijlpark