Hart-en-Hout handewerk

Hart-en-Hout handewerk We're a father and daughter team following our passion, working with wood - recycling it being creative with pallets. Building our relationship as we grow!

23/08/2017

Moet ons weer by die Hartelus Mark uistal?
Comment of like indien julle ons weer graag daar wil sien.

14/03/2017

Ons kan nie wag vir ons eerste Hartelus Mark op die 1ste April nie. Hoop ons sien julle almal daar.

Opgewonde oor die Hartelus Mark 4 Februarie!!  Kom geniet die dag saam met vriende en familie en kry iets kreatief vir i...
23/01/2017

Opgewonde oor die Hartelus Mark 4 Februarie!! Kom geniet die dag saam met vriende en familie en kry iets kreatief vir iemand spesiaal!!!

04/12/2016

Something special for Christmas!!!

Handgemaak met Liefde.... En NOG meer!!!Saterdag by die Hartelus Mark in Parys!!
01/12/2016

Handgemaak met Liefde.... En NOG meer!!!
Saterdag by die Hartelus Mark in Parys!!

21/11/2016

Kom kry kreatiewe geskenke vir familie en vriende by die Hartelus Mark!! Hart-en-Hout handewerk het 'n hele nuwe spul handewerke te koop, kom kyk gerus en geniet 'n piekniek saam met vriende en verversings!!

01/10/2016

Kom besoek my vandag by die Hartelus Mark in Parys!!

03/09/2016

Mark Dag!!! Hartelus Mark in Parys!

Een van my gunsteling pragstukke is Saterdag aan 'n Deneysville paartjie verkoop - Stunning Kers Loper!! Baie dankie vir...
08/08/2016

Een van my gunsteling pragstukke is Saterdag aan 'n Deneysville paartjie verkoop - Stunning Kers Loper!! Baie dankie vir al die ondersteuning! Daar was ook 'n paar unieke stukke beskikbaar en het sommer met eerste oog opslag nuwe eienaars gekry.

04/08/2016
Kom Besoek ons by die gewilde Hartelus Mark
25/07/2016

Kom Besoek ons by die gewilde Hartelus Mark

We bring warmth to the cold winter with another cosy and colourful winter market on 6 August!! Don't miss this chance to sit in the mid-winter sun and enjoy a picnic with gluhwein and great food. Fantastic high quality craft goods on offer too! Hope to see you there.

Address

Vanderbilpark
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Friday 14:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 10:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hart-en-Hout handewerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share