16/06/2026
Venue OneOtwo is n selfsorg lokaal (self catering) waarin u eie idees en tafeldekor 'n goeie indruk op jul gaste kan maak. Reël so 'n geleentheid met eie drank en eetgoed sodra daar weer 'n geleentheid is. Indien u nie lus is vir kosmaak nie kan ons spysenier ook help. Dankie ook aan vorige kliënte van Venue OneOtwo wat keer op keer van Venue OneOtwo gebruik maak.
Kontak of WhatsApp ons 073 188 3055 vir meer besonderhede.