Die Veldmuis

Die Veldmuis 'n Plekkie gevul met unieke geskenke

20/09/2026

N voorsmakie van die lekker produkte wat Acorn kids het en ook n paar ander produkte vir oud en jonk!!! Kom geniet die dag saam met ons by NG Kerk Kenhardt se Lentemark op 26 September 2026!!!

07/09/2026
🩷 Tissues – altyd handig om byderhand te hê! 🩷Of dit nou vir die huis, motor, kantoor of sommer net vir daardie onverwag...
06/09/2026

🩷 Tissues – altyd handig om byderhand te hê! 🩷

Of dit nou vir die huis, motor, kantoor of sommer net vir daardie onverwagte gemorsies is — ’n pakkie tissues kom altyd handig te pas! 😄

✨ 400 sheets per pakkie
✨ Sag en prakties
✨ Ideaal vir alledaagse gebruik

💰 Slegs R20!

📲 Skakel/WhatsApp 073 794 1713 vir enige navrae.

🧩 Leer, speel & groei! 🌈Maak leer lekker met hierdie kleurvolle hout legkaarte! 🔤🔢Perfek om kleure, letters en syfers te...
05/09/2026

🧩 Leer, speel & groei! 🌈

Maak leer lekker met hierdie kleurvolle hout legkaarte! 🔤🔢

Perfek om kleure, letters en syfers te leer, terwyl dit terselfdertyd help met fyn motoriese vaardighede, hand-oog-koördinasie, probleemoplossing en konsentrasie. 🧠✨

’n Lekker manier om speeltyd sommer ook leertyd te maak! ❤️

💰 Slegs R110

📲 Skakel/WhatsApp 073 794 1713 vir enige navrae of om joune te bestel.

🌿🐭

🧻 MINI WET WIPES – SLEGS R10 ’N PAKKIE! 🧻Die perfekte item om altyd in jou handsak, motor of sommer net naby jou te hê! ...
03/09/2026

🧻 MINI WET WIPES – SLEGS R10 ’N PAKKIE! 🧻

Die perfekte item om altyd in jou handsak, motor of sommer net naby jou te hê! 🤍

Klein, handig en ideaal vir enige tyd wanneer jy vinnig ’n wipe nodig het. ✨

👜 Perfek vir jou handsak
🚗 Hou een in die motor
✨ Ideaal vir onderweg

Slegs R10 ’n pakkie! 😍

📞 Skakel/WhatsApp my gerus by 073 794 1713 vir enige navrae.

Klein handjies, groot ontdekkings! 🧩✨Hierdie kleurvolle blokkies is perfek vir speel én leer! 🧒🏼🌈Dit help met fyn motori...
01/09/2026

Klein handjies, groot ontdekkings! 🧩✨

Hierdie kleurvolle blokkies is perfek vir speel én leer! 🧒🏼🌈
Dit help met fyn motoriese vaardighede, hand-oog-koördinasie, vorms en kleure, terwyl jou kleinding sommer lekker besig bly.

’n Eenvoudige speelding wat groot pret en waardevolle leergeleenthede bied. 🤎

💰 Slegs R60!

📞 Skakel 073 794 1713 vir enige navrae.

📦 Beskikbaar by Die Veldmuis
terwyl voorraad hou.

🌿

✨ NUWE VOORRAAD! ✨Maak skoonmaak in die kombuis sommer ’n bietjie makliker! 🧽🤍Ons Multi Purpose Kitchen Wipes is ideaal ...
22/08/2026

✨ NUWE VOORRAAD! ✨

Maak skoonmaak in die kombuis sommer ’n bietjie makliker! 🧽🤍

Ons Multi Purpose Kitchen Wipes is ideaal vir vinnige skoonmaak en om daardie vet en gemors op kombuisoppervlaktes aan te pak.

🧼 80 wipes per pakkie
💰 Slegs R55!
📞 Skakel 073 794 1713 om joune te bestel.

⚠️ Beperkte voorraad – kry joune voordat hulle uitverkoop!

END OF RANGE! 🤎🌿🐭Die heel laaste voorraad van ons houtspeelgoed🚚🛩️As jy nog een van hierdie pragtige hout-speelgoed wil ...
16/08/2026

END OF RANGE! 🤎🌿
🐭
Die heel laaste voorraad van ons houtspeelgoed🚚🛩️
As jy nog een van hierdie pragtige hout-speelgoed wil hê, moenie te lank wag nie — sodra dit op is, is dit op! 😍

📲 Skakel of WhatsApp 073 794 1713 om joune te bestel.

Vinnig spring om teleurstelling te voorkom! 🤎

Keimoes Akademie se 10jaar feesviering!!! 🐭🌸❤️
08/08/2026

Keimoes Akademie se 10jaar feesviering!!! 🐭🌸❤️

Address

Upington
8801

Telephone

+27737941713

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Veldmuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Die Veldmuis:

Shortcuts

Share