Rohansyl Art and Crafts

Rohansyl Art and Crafts As jy daar aan kan dink gaan ek dit probeer vir jou maak. Ek maak geskenkies breigoed en baie meer.

Nuwe goedjies by die winkel. Kom kyk gerus by Ons Tuin Kwekery Keidebees in Upington
13/03/2018

Nuwe goedjies by die winkel. Kom kyk gerus by Ons Tuin Kwekery Keidebees in Upington

Ek bied elke maand n projek aan. Dit is nou iets vir mamma pappa boeta sus ouma oupa en wie ook al. Verlede maand was di...
11/03/2018

Ek bied elke maand n projek aan. Dit is nou iets vir mamma pappa boeta sus ouma oupa en wie ook al. Verlede maand was dit n lyfie projek. Daar was 7 inskrywings. Baie geluk aan al die wenners.

Die maand is dit die vissie projek. Kom koop jou vissie en skryf in. Dalk is jy die volgende wenner. Alles is te koop by Ons Tuin Kwekery in Keudebees. Winkel 7. Dankie sien julle daar

Hou die blad dop vir baie nuwe geskenke
11/02/2018

Hou die blad dop vir baie nuwe geskenke

So begin my more
19/07/2017

So begin my more

Ek is by die skou in Upington
26/05/2017

Ek is by die skou in Upington

Nuwe kassies in voorraad.  Kom kyk by Ons Tuin Kwekery Upington
09/05/2017

Nuwe kassies in voorraad. Kom kyk by Ons Tuin Kwekery Upington

Alle items wat gemaak is en wat op bestelling gemaak kan word
30/04/2017

Alle items wat gemaak is en wat op bestelling gemaak kan word

Billiam donkies R100 elk
24/02/2017

Billiam donkies R100 elk

Een van my nuwe goed wat ek gemaak het. Bestel as jy belang stel
17/02/2017

Een van my nuwe goed wat ek gemaak het. Bestel as jy belang stel

Address

Ons Tuin Kwekery Keidebees
Upington
0088

Opening Hours

Monday 09:00 - 05:00
Tuesday 09:00 - 05:00
Wednesday 09:00 - 05:00
Thursday 09:00 - 05:00
Friday 09:00 - 05:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

0846931707

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rohansyl Art and Crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share