Kalahari Kuierfees

Kalahari Kuierfees Die Eiland Holiday Resort. Upington
'n Fees Sonder Brieke. Kalahari Kuierfees

๐ŸŽ‰ Nog net 28 dae tot die Kalahari Kuierfees op Die Eiland, Upington! ๐Ÿœ๏ธMaak gereed vir vier dae vol musiek, kos, kultuur...
08/10/2026

๐ŸŽ‰ Nog net 28 dae tot die Kalahari Kuierfees op Die Eiland, Upington! ๐Ÿœ๏ธ

Maak gereed vir vier dae vol musiek, kos, kultuur en kuier. Van 5 tot 8 November gaan die Kalahari weer lewe kry soos net ons dit kan doen. ๐ŸŒž

Laat die opgewondenheid beginโ€ฆ wie bring jy saam? ๐Ÿ˜„

Van Heerden Media Group is die amptelike media-vennoot van die Kalahari Kuierfees

๐Ÿ‡ Dankie, Carpe Diem Raisins!Ons is opgewonde om julle as โ€™n Borg van die Kalahari Kuierfees 2026 te hรช. Dankie dat jull...
08/10/2026

๐Ÿ‡ Dankie, Carpe Diem Raisins!

Ons is opgewonde om julle as โ€™n Borg van die Kalahari Kuierfees 2026 te hรช. Dankie dat julle saam bou aan โ€™n fees vol gees, gemeenskap en trots. ๐ŸŒž

Van Heerden Media Group is die amptelike media-vennoot van die Kalahari Kuierfees.

๐ŸŽ‰ Nog net 29 dae tot die Kalahari Kuierfees op Die Eiland, Upington! ๐Ÿœ๏ธMaak gereed vir vier dae vol musiek, kos, kultuur...
07/10/2026

๐ŸŽ‰ Nog net 29 dae tot die Kalahari Kuierfees op Die Eiland, Upington! ๐Ÿœ๏ธ

Maak gereed vir vier dae vol musiek, kos, kultuur en kuier. Van 5 tot 8 November gaan die Kalahari weer lewe kry soos net ons dit kan doen. ๐ŸŒž

Laat die opgewondenheid beginโ€ฆ wie bring jy saam? ๐Ÿ˜„

Van Heerden Media Group is die amptelike media-vennoot van die Kalahari Kuierfees

๐ŸŒฟ Dankie, Browns Manor!Die Kalahari Kuierfees waardeer julle betrokkenheid en ondersteuning as โ€™n borg van hierdie jaar ...
07/10/2026

๐ŸŒฟ Dankie, Browns Manor!

Die Kalahari Kuierfees waardeer julle betrokkenheid en ondersteuning as โ€™n borg van hierdie jaar se fees en ons waardeer die rol wat julle speel om hierdie jaar se fees nรณg beter te maak.

Van Heerden Media Group is die amptelike media-vennoot van die Kalahari Kuierfees.

๐ŸŽ‰ Nog net 30 dae tot die Kalahari Kuierfees op Die Eiland, Upington! ๐Ÿœ๏ธMaak gereed vir vier dae vol musiek, kos, kultuur...
06/10/2026

๐ŸŽ‰ Nog net 30 dae tot die Kalahari Kuierfees op Die Eiland, Upington! ๐Ÿœ๏ธ

Maak gereed vir vier dae vol musiek, kos, kultuur en kuier. Van 5 tot 8 November gaan die Kalahari weer lewe kry soos net ons dit kan doen. ๐ŸŒž

Laat die opgewondenheid beginโ€ฆ wie bring jy saam? ๐Ÿ˜„

Van Heerden Media Group is die amptelike media-vennoot van die Kalahari Kuierfees.

Dankie, Dalidama Gastehuis!Die Kalahari Kuierfees waardeer julle ondersteuning as โ€™n Trotse Borg van hierdie jaar se fee...
21/09/2026

Dankie, Dalidama Gastehuis!

Die Kalahari Kuierfees waardeer julle ondersteuning as โ€™n Trotse Borg van hierdie jaar se fees. Julle deel ons passie vir groei, avontuur en gemeenskap.

Van Heerden Media Group is die amptelike media-vennoot van die Kalahari Kuierfees.

Dankie, Dawid Kruiper Minusipaliteit! Die Kalahari Kuierfees waardeer julle ondersteuning as โ€™n Trotse Borg van hierdie ...
21/09/2026

Dankie, Dawid Kruiper Minusipaliteit!

Die Kalahari Kuierfees waardeer julle ondersteuning as โ€™n Trotse Borg van hierdie jaar se fees. Ons waardeer die rol wat julle speel om hierdie jaar se fees nรณg groter en beter te maak.

Van Heerden Media Group is die amptelike media-vennoot van die Kalahari Kuierfees.

Dankie, Bru Co Enterprises!Ons waardeer julle ondersteuning en trots as โ€™n Trotse Borg van die Kalahari Kuierfees 2026. ...
21/09/2026

Dankie, Bru Co Enterprises!

Ons waardeer julle ondersteuning en trots as โ€™n Trotse Borg van die Kalahari Kuierfees 2026. Julle help ons om elke besoeker se ervaring net โ€™n bietjie meer gemaklik te maak!

Van Heerden Media Group is die amptelike media-vennoot van die Kalahari Kuierfees.

Dankie, Vispa Meubels Upington!! Die Kalahari Kuierfees 2026 is bevoorreg om julle as deel van ons borge te hรช. Julle on...
21/09/2026

Dankie, Vispa Meubels Upington!!

Die Kalahari Kuierfees 2026 is bevoorreg om julle as deel van ons borge te hรช. Julle ondersteuning maak โ€™n tasbare verskil en help ons om โ€™n fees te skep waar mense kan saamkuier, lag en trots wees op die Kalahari.

Van Heerden Media Group is die amptelike media-vennoot van die Kalahari Kuierfees

Address

Die Eiland
Upington
8801

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Kuierfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Kalahari Kuierfees:

Shortcuts

Share

Category