12/01/2025
VERLOOF
Het julle oor die vakansie verloof geraak en is op soek na die perfekte trou venue? Kontak ons gerus vir 'n kwotasie! By die Ou Huis word jy omring deur stilte, natuurlike skoonheid, en die rustige klanke van die natuur.
Hier bied ons soveel meer as net 'n pragtige venue – ons fokus op aandag aan detail, asemrowende dekor, en spyseniering wat jou spesiale dag onvergeetlik sal maak. Die hartlike gasvryheid en intieme atmosfeer maak dit die perfekte plek vir jou spesiale geleentheid.
Vir navrae of kwotasies kontak:
Betty | 082 550 3800