21/05/2021
Ons sit maar baie min van ons video's op facebook, maar die een kan gerus gekyk word. Ons het so hele tyd terug 'n musiek video prys gegee aan Danielle Smith. Die idee was dat die lied moet oorspronklik wees en dat ek 'n spesifieke tema wou gebruik met die video. Danielle Smith, jy het uitstekend gedoen. Well done it!
Ons kan sien jy weet wat jy doen! Baie geluk en aan almal - Geniet dit en Comment, Like en share gerus die video!