ORC Tasting Room & Restaurant

ORC Tasting Room & Restaurant Our world-class wine tasting centre is located in the heart of the Northern Cape winelands, the town of Upington.
(1)

This attractive venue pays tribute to the rare natural beauty of our region with large wall decorations and high quality video footage depict

23/06/2026

Baie dankie aan elke liewe persoon wat ’n tydjie afgeknyp het om dié dag ’n groot sukses te maak! Sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.

As gevolg van jul gaan dié in nood lekker warm en snoesig wees!

Dit is altyd vir ons lekker om deel te wees en iets goed vir die gemeenskap te doen! 😁
22/06/2026

Dit is altyd vir ons lekker om deel te wees en iets goed vir die gemeenskap te doen! 😁

🌟 KOM DEEL IN DIE WARMTE! 🌟Hierdie Saterdagoggend nooi Die Kerkmuis Restaurant jou en jou familie na ons Kombers Kuier –...
17/06/2026

🌟 KOM DEEL IN DIE WARMTE! 🌟

Hierdie Saterdagoggend nooi Die Kerkmuis Restaurant jou en jou familie na ons Kombers Kuier – 'n oggend van heerlike ontbyt, warm koffie, goeie geselskap en omgee vir ons gemeenskap. ❤️🫶

Bring 'n kombers saam en help ons om hierdie winter 'n verskil te maak in iemand se lewe. Alle komberse en fondse word aangewend vir mense in nood.

🥓 Geniet 'n smaaklike ontbyt vir slegs R150 per persoon en kuier saam met motorfietse, ou motors en wonderlike mense wat almal dieselfde doel deel – om hoop en warmte te versprei.

🙏 'n Opregte dankie aan al ons borge! Julle ondersteuning maak hierdie geleentheid moontlik. Ons waardeer elke bydrae en elke hand wat help om ons gemeenskap warmer te maak. 💛 P A Stationers-Quick Print, Steel Disciples Upington, Zelco Motors Upington, Kobus Duvenhage Bouers, Upington Toyota

📅 Saterdag | 20 Junie 2026
🕘 09:00 – 11:00
📍 158 Schröderstraat, Upington

Bring 'n kombers. Bring jou familie. Bring jou hart. Ons sien uit daarna om saam met julle te kuier! ❤️

MaaknVerskil WinterOmgee DankieBorge OntbytMetnDoel

🔥 FRIDAY JUST GOT BETTER! 🔥Sink your teeth into 2 juicy beef or chicken sauce burgers – loaded with flavour and served w...
12/06/2026

🔥 FRIDAY JUST GOT BETTER! 🔥

Sink your teeth into 2 juicy beef or chicken sauce burgers – loaded with flavour and served with your choice of crispy chips or a fresh salad… all for ONLY R150! 🍔🍟

No stress. No dishes. Just good food, great vibes, and full-on satisfaction 🙌

📍 Sit down, take away or get it delivered straight to you!

📞 079 594 1339

👉 Come hungry… leave happy. See you TODAY! 😎🍔

09/06/2026

🎉 DIE KERKMUIS WORD 10 JAAR OUD! 🎉

Ons vier dié mylpaal met RDM Promosies - Ray Dylan Musiek Promosies, jy wil dit nie misloop nie! 🍷🎶
⭐ 3 Julie – Ray Dylan LIVE
🕡 18:30 | 🎟️ R160 p.p.

Kom geniet heerlike kos, 'n fantastiese kuier-atmosfeer en vier 10 jaar van onvergeetlike herinneringe saam met ons! 🥂

📞 Besprekings: 079 594 1339

LiveMusiek Upington KuierSaam OndersteunPlaaslik FeesNaweek

🥩🔥 TUESDAY = TREAT YOURSELF DAY! 🔥🥩Craving something hearty, crispy or perfectly grilled? We’ve got you covered at Die K...
09/06/2026

🥩🔥 TUESDAY = TREAT YOURSELF DAY! 🔥🥩

Craving something hearty, crispy or perfectly grilled? We’ve got you covered at Die Kerkmuis Restaurant! 😍

👉 Choose your favourite:
🥩 200g Juicy Steak
🍗 OR Crumbed Chicken / Beef Schnitzel

Served with crispy chips or a fresh salad 🥗🍟

💥 ALL for ONLY R150!

🍽 Sit down, takeaway or delivery available
📍 158 Schröder Street, Upington
📲 079 594 1339

🎉 DIE KERKMUIS WORD 10 JAAR OUD! 🎉Ons vier dié mylpaal met 3 ongelooflike kunstenaars oor 2 dae en jy wil beslis nie hie...
08/06/2026

🎉 DIE KERKMUIS WORD 10 JAAR OUD! 🎉

Ons vier dié mylpaal met 3 ongelooflike kunstenaars oor 2 dae en jy wil beslis nie hierdie feesnaweek misloop nie! 🍷🎶

⭐ 3 Julie – Ray Dylan LIVE RDM Promosies - Ray Dylan Musiek Promosies
🕡 18:30 | 🎟️ R160 p.p.

⭐ 4 Julie – Duane Louw & George Vintage
🕛 12:00 – 14:00
⭐ 4 Julie – Duane Louw & George Vintage
🕖 19:00 – 21:00

Kom geniet heerlike kos, 'n fantastiese kuier-atmosfeer en vier 10 jaar van onvergeetlike herinneringe saam met ons! 🥂

📞 Besprekings: 079 594 1339

LiveMusiek Upington KuierSaam OndersteunPlaaslik FeesNaweek

Like as jy by ons gedraai het dié naweek!Baie dankie vir almal wat lekker saam gekuier het die afgelope naweek by die  O...
01/06/2026

Like as jy by ons gedraai het dié naweek!

Baie dankie vir almal wat lekker saam gekuier het die afgelope naweek by die

Ons maak weer so volgende jaar!

Dit was ń voorreg om jou by ons te kon verwelkom! Jan Braai is enigetyd weer welkom!
28/05/2026

Dit was ń voorreg om jou by ons te kon verwelkom! Jan Braai is enigetyd weer welkom!

Kerkmuis kuiertent staan reg om julle te ontvang die naweek by Upington Landbou Skou.Kuier heerlik terwyl jy die hoofver...
26/05/2026

Kerkmuis kuiertent staan reg om julle te ontvang die naweek by Upington Landbou Skou.Kuier heerlik terwyl jy die hoofverhoog vertonings geniet.

Address

158 Schröder Street
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 21:00
Tuesday 08:00 - 21:00
Wednesday 08:00 - 21:00
Thursday 08:00 - 21:00
Friday 08:00 - 21:00
Saturday 08:00 - 21:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ORC Tasting Room & Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to ORC Tasting Room & Restaurant:

Share