Plaastoe

Plaastoe 7km buite Upington , Keimoes pad. Buitelug cafe met ontbyt & ligte etes! Venue vir: Kinderpartytjies & intieme gesellighede. Speelpark vir kinders & klasgroepe.

🌿 Vandag het die ACVV Dienssentrum Upington heerlik by Plaastoe kom kuier! 🀎Lekker kos, goeie geselskap en ’n pragtige d...
08/10/2026

🌿 Vandag het die ACVV Dienssentrum Upington heerlik by Plaastoe kom kuier! 🀎

Lekker kos, goeie geselskap en ’n pragtige dag saam op die plaas. πŸ₯°πŸ½οΈ

Baie dankie vir die kuier β€” ons hoop om julle sommer gou weer te sien! 🌻

πŸ’šβ­οΈπŸ€©
07/10/2026

πŸ’šβ­οΈπŸ€©

🌿 Pensioenaris Bederfdag – Elke Woensdag by Plaastoe! 🌿

Is jy 60+? Kom geniet 10% afslag, heerlike kos, vars plaaslug en goeie geselskap.

πŸ“š Bring ’n boek of ’n paar vriende en kom ontspan saam met ons.

πŸ“ 7 km buite Upington, Keimoespad
πŸ•˜ 09:00 – 16:00
πŸ“ž 083 357 0914

✨ ’n Verjaarsdagoggend om te onthou! ✨AnΓ© het haar spesiale dag by Plaastoe gevier, omring deur goeie vriendinne, heerli...
05/10/2026

✨ ’n Verjaarsdagoggend om te onthou! ✨

Ané het haar spesiale dag by Plaastoe gevier, omring deur goeie vriendinne, heerlike kos en die mooiste buitelug-omgewing. 🌿🀍

Dankie dat ons deel kon wees van jou spesiale oggend, AnΓ©! πŸŽ‚

πŸŽ‚β€οΈ Vandag was ons harte sommer ekstra vol! Liewe Heksie Dagsorg het by Plaastoe kom kuier om saam kosbare Tannie Gertru...
01/10/2026

πŸŽ‚β€οΈ Vandag was ons harte sommer ekstra vol! Liewe Heksie Dagsorg het by Plaastoe kom kuier om saam kosbare Tannie Gertru se verjaarsdag te vier. πŸ₯³πŸŒΈ

🌿 SKOOLVAKANSIE BY PLAASTOE! β˜€οΈVakansie is vir lekker kos, lekker kuier en tyd saam! 😍🍽️Kom geniet ’n heerlike ete by Pl...
30/09/2026

🌿 SKOOLVAKANSIE BY PLAASTOE! β˜€οΈ

Vakansie is vir lekker kos, lekker kuier en tyd saam! 😍🍽️

Kom geniet ’n heerlike ete by Plaastoe terwyl die kinders speel. πŸ›πŸŒ³

πŸ“ Net 7 km buite Upington op die Keimoespad

⭐️⭐️⭐️
29/09/2026

⭐️⭐️⭐️

🌿 SKOOLVAKANSIE BY PLAASTOE! 🌿

Ons maak dit makliker om die vakansie behoorlik te geniet! 😍

πŸ“… Dinsdag 29 Sept – Saterdag 3 Okt
⏰ 09:00 – 16:00

⭐ En spesiaal vir die vakansie: DINSDAG IS ONS ’N EKSTRA DAG OOP! ⭐

Kom kuier, speel en geniet ’n lekker dag in die buitelug by Plaastoe! πŸŒ³πŸ°β˜€οΈ

πŸ“ Net 7 km buite Upington op die Keimoespad. 🀎

28/09/2026

Mickey Mouse het kom kuier! ⭐️🐭

Om jou partytjie ekstra spesiaal te maak! Mickey Mouse het by Giovante se partytjie kom kuier om sy eerste verjaarsdag nog meer spesiaal te maak!

🏁 ’n Eerste verjaarsdag om te onthou! πŸŽοΈβ€οΈπŸ’™Giovante het sy 1ste verjaarsdag in ware Fast One styl gevier! πŸŽ‰By Plaastoe h...
28/09/2026

🏁 ’n Eerste verjaarsdag om te onthou! πŸŽοΈβ€οΈπŸ’™

Giovante het sy 1ste verjaarsdag in ware Fast One styl gevier! πŸŽ‰

By Plaastoe help ons graag om julle spesiale dag ekstra mooi te maak β€” of dit nou ’n eerste verjaarsdag, kinderpartytjie, babatee of enige ander geleentheid is. πŸŒΏπŸ’™

πŸ“ Net 7 km buite Upington op die Keimoespad
πŸŽ‰ Vier jou spesiale dag by Plaastoe!

Dekor: The crate lady

🌿 SKOOLVAKANSIE BY PLAASTOE! 🌿Ons maak dit makliker om die vakansie behoorlik te geniet! πŸ˜πŸ“… Dinsdag 29 Sept – Saterdag 3...
27/09/2026

🌿 SKOOLVAKANSIE BY PLAASTOE! 🌿

Ons maak dit makliker om die vakansie behoorlik te geniet! 😍

πŸ“… Dinsdag 29 Sept – Saterdag 3 Okt
⏰ 09:00 – 16:00

⭐ En spesiaal vir die vakansie: DINSDAG IS ONS ’N EKSTRA DAG OOP! ⭐

Kom kuier, speel en geniet ’n lekker dag in die buitelug by Plaastoe! πŸŒ³πŸ°β˜€οΈ

πŸ“ Net 7 km buite Upington op die Keimoespad. 🀎

Address

Plot 9249, N14
Upington
8800

Opening Hours

Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 16:00

Telephone

+27833570914

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaastoe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Plaastoe:

Share