Stop 22 Padstal

Stop 22 Padstal Hier by Stop 22 wil ons hê ons gaste moet terug sit en die nostalgie herleef van “toe ons jonk was”.

Die tye toe ons huistoe moes gaan as die straatligte aankom maar met ‘n moderne glans. Waar jy jou foon neersit en tyd spandeer saam met jou geliefdes.

09/10/2026
08/10/2026

Kom loer gerus in by die Stop 22 Padstal stalletjie wat daar gaan wees.

Mooiste teepotte ingekom - want dit is nooit te warm vir 'n koppie tee nie? Ek die die Koninging sou saam stem?
02/10/2026

Mooiste teepotte ingekom - want dit is nooit te warm vir 'n koppie tee nie? Ek die die Koninging sou saam stem?

Mooiste leer goete weer in voorraad!!
01/10/2026

Mooiste leer goete weer in voorraad!!

Laaste paar daggies van die vakansie? Kom kuier gerus by ons!!
30/09/2026

Laaste paar daggies van die vakansie? Kom kuier gerus by ons!!

Address

N14
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27840414491

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stop 22 Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Stop 22 Padstal:

Share

Category