05/08/2026
BAIE DANKIE!!
Aan ons gemeenskap, feesgangers, borge, uitstallers, deelnemers, kunstenaars, vrywilligers en almal wat deel was van vanjaar se Thabazimbi Landbou Skou – baie dankie vir julle ongelooflike ondersteuning!
Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie. Julle het hierdie skou 'n groot sukses gemaak, en ons waardeer elke bydrae.
Ons sien uit om julle volgende jaar weer te verwelkom! 🌾🐂