KunsteGrot

KunsteGrot Welkom by die Teater in die Bosveld!Die KunsteGrot…ons bring die kunste en kunstenaars vir jou, waarom stad toe ry?

06/08/2026
05/08/2026
Bespreek sommer nou!!
05/08/2026

Bespreek sommer nou!!

12 Junie 2026!KunsteGrot DramafeesWat 'n fees!  Baie dankie aan ons ouers en ondersteuners!Baie geluk aan elke RiVo Dram...
13/06/2026

12 Junie 2026!
KunsteGrot Dramafees
Wat 'n fees! Baie dankie aan ons ouers en ondersteuners!
Baie geluk aan elke RiVo Dramakind. Ons is trotser as trots op elkeen
Baie dankie aan Natasha Markou vir puik beoordeling!
Baie dankie aan Maret, Nicole, Dahlia, Katryn, Martie....julle weet waarvoor. Weet net, ek het groot waardering
Aan Matriarg Restaurant wat so ,
"heerlik" na ons gekyk het....
Maroela Gastehuis vir oornag en ontbyt vir beoordelaar, julle is die beste

Bespreek asseblief dadelik!  Kom vier en geniet saam, twintig jaar!
15/05/2026

Bespreek asseblief dadelik! Kom vier en geniet saam, twintig jaar!

Besprekings reeds geopen!Kom vier saam asseblief! 🎭🎶❤️
02/04/2026

Besprekings reeds geopen!
Kom vier saam asseblief! 🎭🎶❤️

Maak gereed vir ’n goue aand van musiek en herinneringe! ✨🎶André Schwartz bring sy opwindende vertoning “Gooi die Goue(s...
15/03/2026

Maak gereed vir ’n goue aand van musiek en herinneringe! ✨🎶
André Schwartz bring sy opwindende vertoning “Gooi die Goue(s)” na die verhoog op 20 Maart om 19:00 — ’n viering van tydlose treffers, kragtige sang en suiwer vermaak.
Met sy kenmerkende sjarme, dinamiese verhoogteenwoordigheid en ’n stem wat moeiteloos beweeg van sagte ballades tot energieke gunstelinge, neem André jou op ’n nostalgiese reis deur die goue klanke wat jy ken en liefhet. Verwag hoendervleis-oomblikke, lag en dalk selfs ’n saam-sing of twee!
🎭 Aangebied deur KunsteGrot Kunste
🎟 Kaartjies: R200 / R180
📞 Bespreek nou: 083 744 8559
Sitplekke is beperk — moenie jou kans mis om ’n werklik goue aand te beleef nie! See less

Ons vier twintig jaar, heel jaar.... 20 Maart met 'n grote, André Swartz!Nog net 2 weke, bespreek sommer nou!083 7u44 85...
06/03/2026

Ons vier twintig jaar, heel jaar.... 20 Maart met 'n grote, André Swartz!
Nog net 2 weke, bespreek sommer nou!
083 7u44 8559!

Maak gereed vir ’n goue aand van musiek en herinneringe! ✨🎶André Schwartz bring sy opwindende vertoning “Gooi die Goue(s...
05/03/2026

Maak gereed vir ’n goue aand van musiek en herinneringe! ✨🎶
André Schwartz bring sy opwindende vertoning “Gooi die Goue(s)” na die verhoog op 20 Maart om 19:00 — ’n viering van tydlose treffers, kragtige sang en suiwer vermaak.
Met sy kenmerkende sjarme, dinamiese verhoogteenwoordigheid en ’n stem wat moeiteloos beweeg van sagte ballades tot energieke gunstelinge, neem André jou op ’n nostalgiese reis deur die goue klanke wat jy ken en liefhet. Verwag hoendervleis-oomblikke, lag en dalk selfs ’n saam-sing of twee!
🎭 Aangebied deur KunsteGrot Kunste
🎟 Kaartjies: R200 / R180
📞 Bespreek nou: 083 744 8559
Sitplekke is beperk — moenie jou kans mis om ’n werklik goue aand te beleef nie!

Address

Warmbadweg, Posbus 752
Thabazimbi
0380

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KunsteGrot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to KunsteGrot:

Shortcuts

Share