Happy Hippo Crafts

Happy Hippo Crafts [email protected] We also make your dream invitation cards, thank you gifts/tags and anything you don't have the time for!

Ure en ure se kraleryg, maar die ingang tot my badkamer lyk mooi!
20/06/2022

Ure en ure se kraleryg, maar die ingang tot my badkamer lyk mooi!

Blomme en vlaggies van karton en papier.
22/03/2022

Blomme en vlaggies van karton en papier.

Poprokkie en garevanger.
25/02/2022

Poprokkie en garevanger.

Nuwe begin... Handsakkie gemaak vir spesiale vroutjie.
09/02/2022

Nuwe begin... Handsakkie gemaak vir spesiale vroutjie.

Koek gemaak deur Rudolph. Hou hierdie blad dop vir vernuwing binnekort!
08/11/2021

Koek gemaak deur Rudolph. Hou hierdie blad dop vir vernuwing binnekort!

Rudolph kan maar 'n troukoek bak en versier!
04/04/2021

Rudolph kan maar 'n troukoek bak en versier!

Decor vir 'n jaareindfunksie gemaak deur Rudolph.
17/11/2020

Decor vir 'n jaareindfunksie gemaak deur Rudolph.

'n Vinnige koek deur Rudolph.
06/11/2020

'n Vinnige koek deur Rudolph.

Rudolph se handewerk vir sy sussie se 30ste. Alles was mooi en heerlik!
02/11/2020

Rudolph se handewerk vir sy sussie se 30ste. Alles was mooi en heerlik!

Benodig jy 'n nuwe storie met handpoppe daarmee saam? Kontak gerus vir Rudolph op 0738185195. Talentvolle kunstenaar! Hi...
07/09/2020

Benodig jy 'n nuwe storie met handpoppe daarmee saam? Kontak gerus vir Rudolph op 0738185195. Talentvolle kunstenaar! Hierdie is die herder, die buurvrou en die stoute ou wegloopskaap.

Address

38 Vanderbijl Street
Thabazimbi
0387

Telephone

+27826862473

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Happy Hippo Crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Happy Hippo Crafts:

Share