Jokes met Doks

Jokes met Doks 🤣🤣🤣💯

12/10/2022

Oor twee Jaar se tyd kry almal die KUIERLEIERS klontjies

12/10/2022

Pap tites soek ñ fight met die vrouens wat pap boude HT...

12/10/2022

SAVANNAH 🥂 is ook MOS🥃...

daar is Manet gas in 😂🧐🤮

12/10/2022

Die MOS koppe soek ñ fight met die KRAAN koppe die weekend...

12/10/2022

Bly weg van jou chommie se sister se derde laaste kind se matric afskeid die naweek...

Raak Groot Kyle😂😂😂

12/10/2022

Black label drinkers fight die Castle drinkers🍺🍻

Wie sal wen?🧐🌟🎄🏆🥇

12/10/2022

Dis van Castle bier syp ...🍻🍺
Nou sit j met ñ swak blaas💦💦

12/10/2022

Kan die kantiene ma ook nie loadshedding Hou nie... 🤔

12/10/2022

Dis vir Al die STAATS manne ...

Onthou hulle weet j pay die weekend🤣🤣💯

Pasop hulle het gesê hulle Gaan jou uitsyp🤣

12/10/2022

Die drank mylers van rontomskrik Kan regtig maar Boland klere...

Togte vinnig vi ñ glassie Wyn🥃🤣🤣

12/10/2022

Dis deur jou maniere wat jou voete so stink😤🤢

Address

Swellendam

Telephone

+27628419904

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jokes met Doks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category