Stamp Geweer Bøyz

Stamp Geweer Bøyz Don't Laugh Your Motjie Might Be Here�

23/10/2024

WOORD VIR DIE DAG:
Elke nuwe dag het uitdagings,haal diep asem,smile en begin weer💯🙌

22/10/2024

WOORD VIR DIE DAG:
Hoe minder jy reageer op negatiewe mense hoe meer vredevol sal jou lewe wees .✨

20/10/2024

WOORD VIR DIE DAG:
Lewenslesse bring nuwe hoop✍🏾

28/09/2024

WOORD VIR DIE DAG:
Byt jy net vas💪
Die Here fight vir jou🙌

18/09/2024

Ougat maak sal ook nou n slag uit die mode moet gaan🚶

17/09/2024

Die hartseer kant is,dat ons meer mekaar oordeel as wat ons vir mekaar bid!😢❤️

13/09/2024

Ons is so gefokus op waar ons nou is, dat ons nie sien hoe God ons stadig maar seker vorentoe vat nie🙌

04/09/2024

Boemelaar vandag
Rykman môre
Rykman vandag
Boemelaar Môre
Moet nooit neerkyk op ander🤞
Die lewe change in n oogknip🙌

31/08/2024

WOORD VIR DIE DAG:
Mense kan meer as jou het & nogsteeds jaloers wees op jou,want dit gaan nie oor wat jy het nie,maar oor wie jy is🤌🏼

28/08/2024

WOORD VIR DIE DAG:
dinge gebeur sodat ons moet leer🧏🏾‍♂️.

Address

Swellendam

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stamp Geweer Bøyz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share