Spreading The Word of God with Nico Walters

Spreading The Word of God with Nico Walters Youth Entertainer talking about God.

09/03/2022

Eending vn god hy gee noe voor nie hy bly die selfde hy ver andwr nooit hy mk nie seer nie hy laik jie prt hy doen dinge

05/10/2021

Die here is ma nt die here

23/08/2021

Gog ht mns gemk volgens sy beeld
X will be iemd se daar is nog hoop as j voel j is kla mt die lewe of j is aleen ond hi daar is hoop God ht ju gemk j is syne alger mnse OP OP ju j is God sebeeld daar is hoop πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™πŸŽΉπŸŽΉ

27/07/2021

As x d**k waar di here my yt kom haal 😭😭😭toe x in die wilderness was wt beteken tik,pille,mnse seer gemk dt my dogtertjie Se hr seer he mk dt my ouers seer gemk dt dn in x nie Ander ni hy kom in my lewe hy Jo draai asl die hand vn die here is grooter as Ju problem dt is grooter as wt j nu deer mk πŸ”₯πŸ™πŸ˜‡x Wil Mt iemnd prt somstyd voel j aleen verwerp nee daar is nog hoop wt vr my gedoen dt in hy vr Ju ook doen kom my friend dt is nu die tyd om die here tedien

Kom dien die here sm mt my vergeed vn ju probleme en kom πŸ™ŒπŸ™β›ͺ
11/06/2021

Kom dien die here sm mt my vergeed vn ju probleme en kom πŸ™ŒπŸ™β›ͺ

08/06/2021

WAS jy lank genoeg in die wildernis
Julle het lank genoeg by hierdie berg gebly Breek nou kamp af en trek -DEUTERONMIUM1:6-7

Solank ons Ε„ wilders-ingesteldheid het,sal ons in die widernis bly .Jesus htgesterf sodat ons die beloofde land kan binnetrek-die land van oorvloed as u wil meer weet besoek my op SPREDING THE WORD OF GOD WITH NICO

04/06/2021

Almal wt my ken x nooi u hrtlike yt na n lieflike veldtogdiens toe wt gehu sal wrt op die 13JUNE 2021 in Randfontein JHB oz mk die here se nme grood πŸ˜‡πŸ‘ΌπŸ™πŸ™πŸ™πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

04/06/2021

Al gn j deur n daal vn dood skadwee j sal niks oor kom al skryf ju mnse ju af al draai ju friende teen ju mr j weet op wie j vertru wi kan sm my stemπŸ™πŸŽ€πŸŽ€

01/06/2021
01/06/2021

Nuwe maand , nuwe begin , nuwe dinge , nuwe uitdagings! Mag God saam ons wees deur hierdie maandπŸ™ŒπŸΎβ€.

30/05/2021

As mnse teen ju opstn ju vr vloek en hle se ju sleg onhu vloeke verander in seeninge mk nie saak wt mnse vn ju se ni op onhu dr iemnd wt vr ju bidπŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯🎼🎹🎹🎺🎡

Address

151 Prieska Wegstr
Strydenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spreading The Word of God with Nico Walters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share