07/04/2016
Goeiedag aan almal.
Hiermee wil ons vra dat almal wat ons page "ge-like het op hierdie FB bladsy asseblief daarop sal let dat hierdie blad gesluit gaan word maar die goeie nuus is dat julle ons voortaan te sien sal kry op ons NUWE FB BLAD.
Sal julle asseblief so gaaf wees om voortaan op Friends Stationery and Crafts se FB blad te gaan waar ons van nou af te sien sal wees.
Dit gaan die moeite werd wees, want ons gaan gereeld met julle daar kommunikeer en interessante nuus met julle deel.
Ons sien uit daarna om julle daar te ontvang.