Karoolie Art

Karoolie Art Ek skets graag oral waar ek gaan, om mense en plekke vas te vang.

Lapskuit in Stilbaai.  'n Sonnige wintersdag.  Die kinders het met Josh se opblaas kano uitgegaan op die rivier.  Ek het...
02/08/2026

Lapskuit in Stilbaai. 'n Sonnige wintersdag. Die kinders het met Josh se opblaas kano uitgegaan op die rivier. Ek het 'n kansie gekry om my omgewing te verf.

Stillewe:  Ek rangskik 'n paar vetplante, vrugte en 'n mooi bakkie op die tafel.  Ek gryp my verfkwasse, vetkryte en pot...
29/07/2026

Stillewe: Ek rangskik 'n paar vetplante, vrugte en 'n mooi bakkie op die tafel. Ek gryp my verfkwasse, vetkryte en potlode. Hier is die eindresultaat. Groot pret!!

Op pad Wildtuin toe kuier ons vir 2 dae by vriende.  En ons ry verby plekke wat nie so mooi is nie.
04/07/2026

Op pad Wildtuin toe kuier ons vir 2 dae by vriende. En ons ry verby plekke wat nie so mooi is nie.

Die lang pad.
04/07/2026

Die lang pad.

Nog dinge op die lang pad.
04/07/2026

Nog dinge op die lang pad.

Die pad Wildtuin toe en terug is baie lank.  Hier is dinge wat ek langs die pad beleef het.
04/07/2026

Die pad Wildtuin toe en terug is baie lank. Hier is dinge wat ek langs die pad beleef het.

Ons laaste oggend in die Kruger Wildtuin vertrek ons baie vroeg.  Die son kom op en verkleur die hemelruim in allerhande...
04/07/2026

Ons laaste oggend in die Kruger Wildtuin vertrek ons baie vroeg. Die son kom op en verkleur die hemelruim in allerhande kleure. Daar draf 'n jakkalsie haastig iewers heen.

Soos julle kan sien het voëls 'n belangrike rol gespeel.  Hulle het hulleself aan ons opgedring.  Ons is besig om in voë...
21/06/2026

Soos julle kan sien het voëls 'n belangrike rol gespeel. Hulle het hulleself aan ons opgedring. Ons is besig om in voëlkykers te ontaard al wou ons nie. Faansie se Voëlboek 2 het ons baie gehelp. Faansie het tot bekers aan ons toegeken! Alle eer aan Faansie vir die ekstra inligting en die maklike identifikasie.

21/06/2026
Nog 'n paar sketse uit die Kruger Wildtuin.
16/06/2026

Nog 'n paar sketse uit die Kruger Wildtuin.

Address

21 Kapokbos Crescent, Fynbos Lifestyle Estate
Stilbaai
6674

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoolie Art posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Karoolie Art:

Shortcuts

Share

Category