Drostdy Teater

Drostdy Teater Geniet en ervaar van Suid Afrika se mees talentvolste sangers en akteurs, en 'n tikkie nostalgie, by

07/09/2026

🎭Conrad Koch’s CHESTER’S GOT TALENT

Imagine a talent show, just for puppets? The stakes are high as internationally acclaimed South African ventriloquist Conrad Koch wants his puppets to compete to be the very best, but that pariah, Chester Missing, never does what he is told.
➡️Book at Webtickets
https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1595706073

07/09/2026

🎶AfriFees
Sing en dans saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye. Dis nie net vermaak nie, dis jou mense, jou taal, jou kultuur, jou fees! ’n Saamsingfees wat jou voete laat roer.
➡️Bespreek by Webtickets
https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1595847415

04/09/2026

🎙️ Luna Paige
đź§łDie Reisiger Albumbekendstelling
đź—“ 11 Sep 2026 - 19:00

Die Reisigers is meer as net ’n album. Luna verpak hierdie musiekversameling in ’n spesiale boek met persoonlike staaltjies, al die lirieke en oorspronklike kunswerke deur Theo Paul Vorster – ’n unieke versamelstuk wat elke Luna Paige-aanhanger in hul boekrak behoort te hê.

Luna word op die verhoog vergesel deur die bekroonde kitaarspeler Mauritz Lotz, bekend vir sy meesterlike musikaliteit en jare lange samewerking met van Suid-Afrika se voorste kunstenaars. Op klawers en elektronika is André Scheepers, ’n veelbekroonde komponis, vervaardiger en klankkunstenaar wat die produksie se filmiese klankwêreld help vorm. Saam neem hulle gehore op ’n onvergeetlike musikale reis.

Moet dit nie misloop nie!

Koop jou kaartjies nou 👉 https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1599543218

04/09/2026

Stellenbosch! 18 September Drostdy Teater. Tickets Webtickets / Pick n Pay.

01/09/2026

"Dit was vir my hartroerend, en by tye selfs emosioneel. Dit het wel aan my beaam dat my eerlike vertellinge, my rou weergee van my eie ervaring in die musiek, iewers ’n hartsnaar pluk en tot mense spreek. Ek het besef dat die temas wat ek aanraak, werklik universeel is, dat my lewensreis nie unie...

🎶IL MONDO – SELIM KAGEE LIVE IN STELLENBOSCH🗓️27 Sep 2026 15:00Following last year’s sold-out performance, Selim Kagee r...
27/08/2026

🎶IL MONDO – SELIM KAGEE LIVE IN STELLENBOSCH
🗓️27 Sep 2026 15:00
Following last year’s sold-out performance, Selim Kagee returns to the Drostdy Theatre with IL MONDO – Encore, featuring new songs alongside audience favourites. Experience an unforgettable afternoon of timeless music as Selim Kagee’s rich, expressive voice brings beloved classics to life in an intimate concert filled with warmth, nostalgia and storytelling.
➡️ Book at Webtickets https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1598705099
S E L I M K A G E E

Luna Paige stel Die Reisigers bekend – ’n nuwe album, landswye toer en meesleurende viering van musiek, kuns en die reis...
27/08/2026

Luna Paige stel Die Reisigers bekend – ’n nuwe album, landswye toer en meesleurende viering van musiek, kuns en die reis na binne.
Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Luna Paige keer hierdie September terug met Die Reisigers – ’n roerende nuwe album wat geïnspireer is deur haar ervaring van die Spaanse Camino. Die bekendstelling gaan gepaard met ’n landswye toer van twee maande wat gehore uitnooi na ’n onvergeetlike aand van musiek, stories en beeldende kuns.
➡️ Bespreek by Webtickets https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1599543218
Luna Paige

Sing en dans saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye. Dis nie net vermaak nie, dis jou mense, jou taal, j...
27/08/2026

Sing en dans saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye. Dis nie net vermaak nie, dis jou mense, jou taal, jou kultuur, jou fees! ’n Saamsingfees wat jou voete laat roer. Die Broers (Amptelike Groep)

“Sarie Marais”, “Byeboerwa”, “Sarah de Jager”, “Leeuloop”, “Toeter Skoeter”, “Stukkie van der Merwe”, “Is jy bang?”, “De la Rey” en meer!

Van toeka tot nou. ’n Plesierige reis deur dekades. Kom geniet ’n aand van Afrikaanse musiek, kultuur en samehorigheid. Van die eerste noot tot die laaste refrein is jy deel van die ervaring.

Beleef Afrikaans soos nog nooit tevore nie!
➡️Bespreek by Webtickets https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1595847415

Address

48 Alexander Street
Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drostdy Teater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Drostdy Teater:

Shortcuts

Share