Volk Jou Ook RadioShow

Volk Jou Ook RadioShow Goeie Suid Afrikaanse en veral Afrikaanse musiek vir denkende luisteraars.

Regisseur: Eckard Potgieter
Musiek gekies deur: Eckard Potgieter
Advertensies, bemarking en alle media : Eckard Potgieter

16/08/2023

Die maan het gekwyn, alweer. Alweer. Los my op n vlakte van verlatenheid. Op die bodem van die toekoms en die hopelose verlede. My oë staar op. In die nietigheid in. In die void in. In daai plek waar pyn deur jou hande lek. Ons maak maklike besluite. Ons dans om die vuur. Ons huil. Vir alles wat verkeetd is. En vir alles wat so pragtig kon wees. Ons is die gelukkiges, ons pad is nie meer lank nie. Ons huil oor ons kinders en geliefdes. Vir altyd en ewig. Amen.

die nuwe episode van Volk Jou Ook is nou beskikbaar.
11/06/2023

die nuwe episode van Volk Jou Ook is nou beskikbaar.

Store, share and listen to music with pCloud. Access on any device. Create a free account now!

05/06/2023

Die nuwe episode behoort Saterdagmiddag 10 Junie om 14:00 beskikbaar te wees. Nuwe vrystellings, goue oues, hier en daar n Ingelse ene. Viva properse Suid Afrikaanse musiek. Luister gerus

https://youtu.be/fQJS_zl40aA
26/02/2023

https://youtu.be/fQJS_zl40aA

The single & music video by alternative South African group, VOLK, entitled Tussen Die Lyne. Available on all major streaming platforms. Song credits:Written...

20/01/2022

Skakels na al die Volk Jou Ook Reeks 1 Programme
(Click op die blou webadres)

Volk Jou Ook 1.1 - 4 April 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZiHtCkZ6wlLk9MrCuROsDIKWnDKkuVVaCvk
Volk Jou Ook 1.2 - 11 April 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZRHtCkZiSb76m5H03QrSdfFQqThQbIoVayX
Volk Jou Ook 1.3 - 18 April 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZIQtCkZlEgO6mqU1Tp9KEsHJohLCfNrfJaX
Volk Jou Ook 1.4 - 25 Apri 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZ5MLwkZnArScKKoFim5K7GlchDGpbjabxDy
Volk Jou Ook 1.5 - 2 Mei 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZUg8KkZ4Bn0HHmnT3mqIUh1YRAqAJX7CfSy
Volk Jou Ook 1.6 - 9 Mei 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZDBrlkZqezHb7JeifH85qrKPcD3puQkRNQV
Volk Jou Ook 1.7 - 16 Mei 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZAqUdkZ9DNOwf9lGKfqYbInh11Rs7dgMu8y
Volk Jou Ook 1.8 - 23 Mei 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZMggqkZYcY4V9PqUWJr7sEMXBgI4LxadJBV
Volk Jou Ook 1.9 - 30 Mei 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZmqjtkZjUnLyuzyEDmot564nWpJ1YUYkgcV
Volk Jou Ook 1.10 - 6 Junie 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZw2r6kZsJA5vw3fpiFjMR0zmIWHpVxIDLC7
Volk Jou Ook 1.11 - 13 Junie 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZlczOkZPJ8bRX7JYwHfkGNP62sTPuty0L2y
Volk Jou Ook 1.12 - 20 Junie 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZD2WUkZJHSkhh3bYI4B7SMaCXQ2eJDBl3n7
Volk Jou Ook 1.15 - 11 Julie 2020
https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZi5yNkZm2NDC509tJXNJ94QdGkztuGXc62X

23/11/2021

Saterdag gaan ons bietjie kyk na die bloeitydperk van Suid Afrikaanse rockgroepe 1995 - 2003 wat great live shows gegee het by oppikoppi en sommer pubs en clubs in en om Pretoria/Johannesburg/Durban/Kaapstad soos Sugardrive, The Led, Nine, Squeal en nog vele meer. Sit jou veiligheidgordel aan, dit gaan lekker rock!!

04/10/2021

Nuwe Volk Jou Ook episode binnekort beskikbaar. Sê "Jay!" as jy uitsien daarna!!

Ons is nou ook op Instagram!
03/04/2021

Ons is nou ook op Instagram!

Create an account or log in to Instagram - A simple, fun & creative way to capture, edit & share photos, videos & messages with friends & family.

30/03/2021

Goeie nuus! Volk Jou Ook 3 episode 1 Hierdie Saterdag (3 April 2021) beskikbaar met goeie Afrikaanse en ander Suid Afrikaanse musiek. Moet dit nie misluister nie. Die link sal later verskaf word. Share en nooi jou vriende en eendersdenkendes uit om saam te luister. Viva!

07/11/2020

Hierdie week nie n show nie want ek het van die Beeskraal Tracks te laat gekry. Volgende week Deel drie van Wildebeest Records se geskiedeinis met n Beeskraal Special.

Hier is egter n Bonus:

Jy kan my twee albums gratis aflaai. As jy daarvan hou kan jy n donasie maak. Alle gelde ontvang sal weer gebruik word om goeie Afrikaanse musiek op te neem en versprei op Wildebeest Records.

Rekening Besonderhede:

J van Zyl
FNB
Tjekrekening
Takkode : 255322
Rek No: 62411871313
Verwysing: Wildebeest

Spoorloos = https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZ0S5zXZvhC8jPzmpSFnbFhN3IqNzLT1shNV

Sunnyside Hotel = https://u.pcloud.link/publink/show?code=XZKf5zXZcfrSGyV9Ce4zes6fXO5CdFEAQNhk

Address

Stellenbosch

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volk Jou Ook RadioShow posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Volk Jou Ook RadioShow:

Share