13/10/2026
๐ ๐ฅ๐ฒ๐ฎ๐ฑ๐ถ๐ป๐ด ๐๐ถ๐ฝ ๐ผ๐ณ ๐๐ต๐ฒ ๐บ๐ผ๐ป๐๐ต: ๐๐ผ๐ป'๐ ๐ท๐๐๐ ๐ฟ๐ฒ๐ฎ๐ฑ ๐๐ผ ๐ณ๐ถ๐ป๐ฑ ๐ผ๐๐ ๐ฌ๐๐๐ฉ ๐ฉ๐๐ ๐๐ช๐ฉ๐๐ค๐ง ๐จ๐๐ฎ๐จ. ๐ฅ๐ฒ๐ฎ๐ฑ ๐๐ผ ๐ณ๐ถ๐ด๐๐ฟ๐ฒ ๐ผ๐๐ ๐ฌ๐๐๐ฉ ๐ฎ๐ค๐ช ๐ฉ๐๐๐ฃ๐ ๐๐๐ค๐ช๐ฉ ๐๐ฉ.
Have you ever read several pages of a textbook or an academic article, only to realise that you canโt quite remember, retain or recall what youโve just read?
One way to make reading more active is to read with questions. Questions operate like road signs and help you to navigate your way through a text. There are less chances for you to get lost, and more opportunity to stay on track.
Before, and while you read, ask yourself:
โข What is the author trying to tell me?
โข Why is this important?
โข What evidence supports this idea?
โข Do I agree? Why or why not?
โข How does this connect to what I already know?
You don't need to have all the answers. In fact, good questions can be more valuable than immediate answers. They give your reading a purpose and help you notice what matters.
So, next time you open an academic article, don't just pick up your highlighter. Pick up a few questions too.
Get more reading tips here: https://languagecentre.sun.ac.za/reading-lab-monthly-reading-tips/
๐ ๐ ๐
๐ ๐๐ฒ๐ฒ๐๐๐ฒ๐ป๐ธ ๐๐ฎ๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐บ๐ฎ๐ฎ๐ป๐ฑ: ๐ ๐ผ๐ฒ๐ป๐ถ๐ฒ ๐ป๐ฒ๐ ๐น๐ฒ๐ฒ๐ ๐ผ๐บ ๐๐ถ๐ ๐๐ฒ ๐๐ถ๐ป๐ฑ ๐ฌ๐๐ฉ ๐๐๐ ๐ค๐ช๐ฉ๐๐ช๐ง ๐จ๐ฬ ๐ป๐ถ๐ฒ. ๐๐ฒ๐ฒ๐ ๐ผ๐บ ๐ฎ๐ด๐๐ฒ๐ฟ ๐๐ฒ ๐ธ๐ผ๐บ ๐ฌ๐๐ฉ ๐๐ฎ ๐๐๐๐ง๐ซ๐๐ฃ ๐๐๐ฃ๐ .
Het jy al ooit ล hele paar bladsye van ล handboek of akademiese artikel gelees en dan skielik besef dat jy eintlik geen benul het van wat jy nou net gelees het nie, om nie eers te praat van onthou of memoriseer nie?
Een manier waarop jy aktief kan lees, is deur vrae te vra terwyl jy lees. Vrae werk soos padtekens en help jou om jou pad deur ล teks te navigeer. As jy diรฉ tegniek gebruik, is die kanse groter dat jy jou bestemming sal bereik sonder om langs die pad te verdwaal.
Vra jouself hierdie vrae af voor en terwyl jy lees:
โข Wat probeer die outeur aan my oordra?
โข Hoekom is dit belangrik?
โข Watter bewyse steun hierdie gedagte?
โข Stem ek saam? Hoekom, of hoekom nie?
โข Hoe sluit dit aan by wat ek reeds weet?
Jy hoef nie al die antwoorde te hรช nie. Om die waarheid te sรช, kan goeie vrae van meer hulp as onmiddellike antwoorde wees. Hulle gee jou ล leesdoelwit, hou jou gefokus en help jou om dit wat belangrik is, raak te sien.
Wanneer jy dus volgende keer ล akademiese artikel oopmaak, moet jy nie jou glimpen dadelik optel nie. Kry eers jou vrae reg.
Kry nog meer leeswenke hier: https://languagecentre.sun.ac.za/?p=37344&lang=afr