Musiekindaba

Musiekindaba Kom ons praat ’n slag oor Afrikaanse musiek. Kenners, kunstenaars, ontleders, paneelgesprekke, ’

Beste wense vir 'n voorspoedige 2023, van die Musiekindabaspan🥂🎉!kykNET Netwerk24 Huisgenoot Die Burger Beeld Kuier Volk...
01/01/2023

Beste wense vir 'n voorspoedige 2023, van die Musiekindabaspan🥂🎉!

kykNET Netwerk24 Huisgenoot Die Burger Beeld Kuier Volksblad Toyota SA EasyEquities Distell Group Suidoosterfees Toyota US Woordfees LIFT Airline Ontbytsake Spotify Africa

As jy Kuier Vertoonkas by vanjaar se Musiekindaba misgeloop het, kan jy dit híér kyk en in die gemak van jou huis 'n lek...
29/12/2022

As jy Kuier Vertoonkas by vanjaar se Musiekindaba misgeloop het, kan jy dit híér kyk en in die gemak van jou huis 'n lekker jol hê: https://youtu.be/97-ntvsDIZ4.

📷: Nardus Engelbrecht - Photographer

kykNET Huisgenoot Die Burger Beeld Volksblad Toyota SA EasyEquities Distell Group Suidoosterfees Toyota US Woordfees LIFT Airline Ontbytsake Spotify Africa

As jy Kuier Vertoonkas by vanjaar se Musiekindaba misgeloop het, kan jy dit híér kyk en in die gemak van jou huis 'n lekker jol hê: https://youtu.be/97-ntvsDIZ4.

📷: Nardus Engelbrecht

Musiekbedryf se nuusmakers - Netwerk24 Op die gebied van ligte musiek het die fluitspeler Wouter Kellerman weer ’n Gramm...
28/12/2022

Musiekbedryf se nuusmakers - Netwerk24

Op die gebied van ligte musiek het die fluitspeler Wouter Kellerman weer ’n Grammy-benoeming opgeraap terwyl die eerste Afrikaanse Musiekindaba in Stellenbosch aangebied is. Elretha Britz kyk na ’n paar opwindende gebeure.

📖Lees verder: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/musiek/musiekbedryf-se-nuusmakers-20221223

kykNET Huisgenoot Die Burger Beeld Kuier Volksblad Toyota SA EasyEquities Distell Group Suidoosterfees Toyota US Woordfees LIFT Airline Ontbytsake Spotify Africa

26/12/2022

🎶Musiekteater | PRESTO-PRESTO (Interaktiewe paneelgesprek) 30 Nov

Paneelleier Frazer Georgio Barry
Met David Kramer, Hazel Feldman, Anton Luitingh en Emo Adams

Hulle het gesels oor die huidige tendense in musiekteater, sowel as die toekoms daarvan.

"At the age of 8 years old I went to watch District six the musical and then a switch happened and for the first time I saw our people portrayed in an amazing light with our stories, our culture and our songs, then I was like how do I become part of that vision?" - Emo Adams

kykNET Netwerk24 Huisgenoot Die Burger Beeld Kuier Volksblad Toyota SA EasyEquities Distell Group Suidoosterfees Toyota US Woordfees LIFT Airline Ontbytsake Spotify Africa

Geseënde Kersfees, van die Musiekindabaspan!Geniet die feesseisoen saam met vriende en familie!🎄🎉kykNET Huisgenoot Die B...
25/12/2022

Geseënde Kersfees, van die Musiekindabaspan!
Geniet die feesseisoen saam met vriende en familie!🎄🎉

kykNET Huisgenoot Die Burger Beeld Kuier Volksblad Toyota SA EasyEquities Distell Group Suidoosterfees Toyota US Woordfees LIFT Airline Ontbytsake Spotify Africa

Musiekindaba sal momentum kry in toekoms – rolspelers - Netwerk24 📖 Lees artikel: https://www.netwerk24.com/netwerk24/ku...
21/12/2022

Musiekindaba sal momentum kry in toekoms – rolspelers - Netwerk24

📖 Lees artikel: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/musiek/musiekindaba-sal-momentum-kry-in-toekoms-rolspelers-20221220

kykNET Huisgenoot Die Burger Beeld Kuier Volksblad Toyota SA EasyEquities Distell Group Suidoosterfees Toyota US Woordfees LIFT Airline Ontbytsake Spotify Africa

’n Nuwe platform is vanjaar tot Suid-Afrika se kunstekalender bygevoeg. Candice Jantjies het met ’n paar betrokkenes gesels.

20/12/2022

🎶Musiekindaba 1 Des | Dag 3
G-SLEUTEL (werkswinkels)
Sosiale media - en digitale bemarkingsbestuur met Magriet Groenewald

"If you can give people what they want, you will get what you want" - Magriet Groenewald

"If you stop chasing followers and start attracting you will attract the right followers" - Magriet Groenewald
---

kykNET Netwerk24 Huisgenoot Die Burger Beeld Kuier Volksblad Toyota SA EasyEquities Distell Group Suidoosterfees Toyota US Woordfees LIFT Airline Ontbytsake Spotify Africa
SAMRO

19/12/2022

🎶Musiekindaba | 30 Nov
🎷PRESTO-PRESTO (Interaktiewe gesprek)
Nuutste tendense in die bemarking van kunstenaars:
Tydens die gesprek het hulle gesels oor hoe die agente se werksaamhede publisiteit en bemarking in die musikale landskap verander het!

Paneelleier: Danie Marais
Met Corné Oosthuizen, Emo Adams, Gizela Arndt, Liny Kruger , Louise Crouse & Valkie Van Coke
---

kykNET Netwerk24 Huisgenoot Die Burger Beeld Kuier Volksblad Toyota SA EasyEquities Distell Group Suidoosterfees Toyota US Woordfees LIFT Airline Ontbytsake Spotify Africa
SAMRO

16/12/2022

Thank you Blake Hellaby 🎶🎶

🎶Musiekteater  | PRESTO-PRESTO (Interaktiewe paneelgesprek) 30 NovPaneelleier Frazer Georgio Barry Met David Kramer, Haz...
16/12/2022

🎶Musiekteater | PRESTO-PRESTO (Interaktiewe paneelgesprek) 30 Nov

Paneelleier Frazer Georgio Barry
Met David Kramer, Hazel Feldman, Anton Luitingh en Emo Adams

Hulle het gesels oor die huidige tendense in musiekteater, sowel as die toekoms daarvan.

📷: Nardus Engelbrecht - Photographer

kykNET Netwerk24 Huisgenoot Die Burger Beeld Kuier Volksblad Toyota SA EasyEquities Distell Group Suidoosterfees Toyota US Woordfees LIFT Airline Ontbytsake Spotify Africa

15/12/2022

Address

Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Musiekindaba posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share