28/08/2026
’n Baie groot dankie aan MMG Ford Standerton vir julle ongelooflike ondersteuning van ons Vroue-aand.
Dankie dat julle bereid is om ons spreker, Yolande Britnell-Stern, vandag by die lughawe te gaan haal en môre weer terug te neem. Ons waardeer julle moeite, ondersteuning en bereidwilligheid om deel te wees van hierdie spesiale geleentheid ongelooflik baie.
Dankie dat julle saam met ons ’n verskil maak! 🌸