Dinner for One/Sopper vir Een-South Africa

Dinner for One/Sopper vir Een-South Africa Lefra Productions presents the classical DINNER FOR ONE with Elma Potgieter and Justin Strydom. After interval, the SA Spoof, SOPPER VIR EEN will be presented!

28/01/2026

'n Naweek vol DINNER FOR ONE & SOPPER VIR EEN!

πŸ“ Saterdag, 31 Januarie om 15:00 by die Roodepoort Teater
πŸ“ Sondag, 1 Februarie om 12:00 by Mannah Executive Guestlodge, Kempton park

Kaartjies beskikbaar by www.LTickets.co.za

Lefra Produksies

27/01/2026

" Is it a dry cherry, James?"
" Very dry cherry, straight out the seller this morning, Miss Sophie."
DINNER FOR ONE/ SOPPER VIR EEN - by die Mannah Executive Guestlodge.
Sondag, 1 Febriuarie 2026 om 12:00

Kaartjies beskikbaar by www.LTickets.co.za
* Kaartjies sluit ook n 3 gang braai ete in. Spyskaart op www.LTickets.co.za

Lefra Produksies

27/01/2026

Dinner for One/ Sopper vir een
β€œSame procedure as last year, Miss Sophie?”

πŸ“ Roodepoort Teater
πŸ“… Saterdag, 31 Januarie 2026 om 15:00
🎫 Kaartjies beskikbaar by LTickets.co.za

β€œSame procedure as every year, James!”
Produksies

Bring Oos-Rand Stereo 93.9FM Terug!Oos-Rand Stereo 93.9FM was een van die gewildste radiostasies in die land.  Daar is n...
27/01/2026

Bring Oos-Rand Stereo 93.9FM Terug!
Oos-Rand Stereo 93.9FM was een van die gewildste radiostasies in die land. Daar is nou β€˜n poging om hierdie gewilde radiostasie terug te bring. Ons het jou hulp nodig om ondersteuning van ons mense aan ICASA te bewys. Sal jy asseblief vir ons kan help met die volgende:
1. Teken die petisie op die volgende skakel: https://c.org/nZmkCs9kVm
2. Vul die maklike aanlynvormpie in op die volgende skakel: https://tinyurl.com/oosrand
3. Lees MEER: https://icont.ac/51d4M
Met dank en groot waardering. Kom kry Oos-Rand Stereo 93.9FM terug op die lug!

DINNER FOR ONE/ SOPPR VIR EENπŸ“ RoodepoortteaterπŸ—“ Saterdag, 31 Januarie 2026πŸ•’ 15:00🎟 Bespreek nou: www.LTickets.co.zaLefr...
24/01/2026

DINNER FOR ONE/ SOPPR VIR EEN
πŸ“ Roodepoortteater
πŸ—“ Saterdag, 31 Januarie 2026
πŸ•’ 15:00
🎟 Bespreek nou: www.LTickets.co.za

Lefra Produksies

23/01/2026

DINER FOR ONE/ SOPPER VIR EEN
Klassieke komedie. Plaaslike parodie.
Een heerlike middag van kuier, kos en lag!

πŸ“ Mannah Konferensiesentrum
πŸ—“ Sondag, 1 Februarie 2026
πŸ•› Ete vanaf 12:00
🎭 Vertoning daarna

🎟 R450 p.p. (ete + vertoning)
πŸ‘₯ Tafels van 10: R400 p.p.

Besprekings by www.LTickets.co.za
Lefra Produksies

22/01/2026

β€œSame procedure as every year, James!” 🀡🍾
KOM SIT AAN vir Dinner for One by die Roodepoortteater – ’n klassieke lagervaring!
πŸ“ Roodepoortteater
πŸ—“ Saterdag, 31 Januarie 2026
πŸ•’ 15:00
🎟 Bespreek nou: www.LTickets.co.za

Bring jou ma, jou tannie, jou ouers…
elkeen ken Dinner for One!

Lefra Produksies

" Same procedure as last year, Miss Sophie?""Same procedure as every year, James!"Dinner for one & Sopper vir een is te ...
19/01/2026

" Same procedure as last year, Miss Sophie?"
"Same procedure as every year, James!"
Dinner for one & Sopper vir een is te sien by die Roodepoort Teater, 31 Januarie om 15:00.
Kaartjies is beskikbaar by LTicket.co.za

DINNER FOR ONE & SOPPER VIR EENπŸ“ by die Mannah Executive Guestlodge, Pomona, Kempton parkπŸ“… 1 Februarie 2026 om 12:00🎫 Ka...
17/01/2026

DINNER FOR ONE & SOPPER VIR EEN
πŸ“ by die Mannah Executive Guestlodge, Pomona, Kempton park
πŸ“… 1 Februarie 2026 om 12:00
🎫 Kaartjies beskikbaar by LTickets.co.za , Kaartjie sluit 3 gang maaltyd in.

Spyskaart lyk so:

Voorgereg:
* Biltongsop

Hoofgereg:
*Rump Steak
*Wors
*Pap en Sous
*Groenslaai
*Aartappelslaai

Nagereg:
*Roomys en Sjokoladesous

Address

PO Box2, Strubenvale
Springs
1055

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dinner for One/Sopper vir Een-South Africa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share