Tazilnické Eisteddfod vir Visuele Kuns/for Visual Arts

Tazilnické Eisteddfod vir Visuele Kuns/for Visual Arts Eisteddfod net vir visuele kunste

Neem kennis-Sluitingsdatum vir Inskrywings is verleng tot 30 Junie 2026
21/04/2026

Neem kennis-
Sluitingsdatum vir Inskrywings is verleng tot 30 Junie 2026

15/10/2025

Kunsstukke kan Vrydag 17 Okt. tot Maandag 20 Okt. by Laerskool Selectionpark kantoor afgehaal word; tensy anders gereël.
Neem asb foto's van u kind met sy/haar sertifikate en plaas op die blad.
Baie dankie vir elkeen se deelname
Hou hierdie spasie dop vir 2026 se inligting en paar nuwe idees.

31/05/2025
Inskrywings vir 2025 nou oop! Moenie wag nie
28/04/2025

Inskrywings vir 2025 nou oop! Moenie wag nie

21/06/2024
Valentynsdagkompetisie- Dankie vir al die mooi inskrywings!
08/03/2024

Valentynsdagkompetisie- Dankie vir al die mooi inskrywings!

Address

Springs
1559

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tazilnické Eisteddfod vir Visuele Kuns/for Visual Arts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category