Oppiland Fees

Oppiland Fees Lefra Produksies en die Stable Inn Konferensiesentrum het so pas die grootste Fees wat nog ooit vir Gauteng beplan is, bekend gestel.

Die Oppiland Fees sal van 24-26 Junie 2022 by die Stable Inn Konferensiesentrum in Springs plaasvind.

Bring Oos-Rand Stereo 93.9FM Terug!Oos-Rand Stereo 93.9FM was een van die gewildste radiostasies in die land.  Daar is n...
27/01/2026

Bring Oos-Rand Stereo 93.9FM Terug!
Oos-Rand Stereo 93.9FM was een van die gewildste radiostasies in die land. Daar is nou ‘n poging om hierdie gewilde radiostasie terug te bring. Ons het jou hulp nodig om ondersteuning van ons mense aan ICASA te bewys. Sal jy asseblief vir ons kan help met die volgende:
1. Teken die petisie op die volgende skakel: https://c.org/nZmkCs9kVm
2. Vul die maklike aanlynvormpie in op die volgende skakel: https://tinyurl.com/oosrand
3. Lees MEER: https://icont.ac/51d4M
Met dank en groot waardering. Kom kry Oos-Rand Stereo 93.9FM terug op die lug!

15/06/2025

Lefra Produksies se hoofbedryfsareas is teater-, korporatiewe- en musiekproduksies, asook verskeie produksies.

Address

11 Vlei Road, Stubenvale
Springs
1559

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppiland Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category