Kapelkonserte

Kapelkonserte Intieme konserte (net plek vir 65!)
met uitstekende kunstenaars
op 'n Sondagmiddag
in die pragtige kapel van NG Moedergemeente Somerset-Wes.

Intieme konserte (Net plek vir 65!)
met uitstekende kunstenaars
in 'n pragtige kapel
op 'n Sondagmiddag
in Somerset-Wes!

James Grace presents Journey to Spain, an all-Spanish programme featuring works from Grace’s albums Granada and the SAMA...
07/05/2018

James Grace presents Journey to Spain, an all-Spanish programme featuring works from Grace’s albums Granada and the SAMA – nominated Sevilla, music of Spain II

20 May 17:00
Somerset-Wes NG Gemeente
Kaartjies R100 by 021 852 1787 / [email protected]

James Grace James Grace Kapelkonserte

James Grace ( http://www.jamesgrace.co.za/) plays "Granada" by Isaac Albéniz (1860 – 1909) (from Suite Española Op. 47) in Pesaro, Church of Maddalena, http:...

James Grace (Kanna & KykNet Fiesta wenner) is een van Suid-Afrika se mees toonaangewende konsertkitaarspelers. James het...
28/03/2018

James Grace (Kanna & KykNet Fiesta wenner) is een van Suid-Afrika se mees toonaangewende konsertkitaarspelers. James het onlangs sy 6de album "Chilled" vrygestel.

20 Mei, 17:00
R100
Kaartjies beskikbaar by 021 852 1787 / [email protected]
James Grace NG KERK Somerset-Wes Kapelkonserte

Kapelkonserte bied aan: TT CLOETE Die groot misterie van twee Vroue: Briewe aan Anna 10 September 2017 17:00 R100NG Moed...
04/09/2017

Kapelkonserte bied aan:

TT CLOETE Die groot misterie van twee Vroue: Briewe aan Anna

10 September 2017
17:00
R100
NG Moedergemeente NG KERK Somerset-Wes
Andries Pretoriusstraat 77
Somerset-Wes
Kaartjies by die deure / kerkkantoor 021 852 1787

TT Cloete het briewe aan sy vrou Anna begin skryf van 2002 toe sy met ongeneeslike kanker gediagnoseer is en net 3 maande lewensverwagting vir haar voorspel is. Hy het die briewe nooit vir haar gegee om te lees nie om emosionele redes. Hy het aangehou met die skryf van die briewe totdat sy in 2007 oorlede is, maar die verstommende daarvan: Hy het na haar sterwe steeds daarmee voortgegaan tot met sy eie dood in Julie 2015.

In hierdie produksie lees Carel Trichardt en Petru Wessels van die briewe voor uit Die groot misterie van twee Vroue. Briewe aan Anna, asook van TT Cloete se gedigte. Dit word aangevul
deur toonsettings van Cloete se gedigte deur Babette Viljoen en Olga Leonard wat in 2014 die produksie "God die digter" met TT Cloete op die verhoog gedoen het.

04/08/2017

Orreluitvoering op NG KERK Somerset-Wes se pragtige orrel. Die befaamde Winand Bernard Grundling speel werke van Bach, Handel, Dubois, Widor, asook eie verwerkings. Sondag 20 Augustus, 17:00. R100. Kaartjies by die kerkkantoor 021 852 1787 Winand Grundling - orreluitvoering Somerset-Wes NGMoedergemeente Kapelkonserte Somerset West, Western Cape SAKOV

13/05/2017

Braam Zeilinga NG KERK Somerset-Wes Kapelkonserte

13/05/2017

Kapelkonserte bied aan: Braam Zeilinga op 21 Mei, 17:00, NG KERK Somerset-Wes. Kaartjies teen R100 by die deur of by die Kerkkantoor 021 852 1787. Met sy roerende baritonstem vertolk hy werke van onder andere Mozart & Handel, asook African American spirituals, iets uit die musiekblyspel Les Miserable en nog meer.

Address

77 Andries Pretorius Street
Somerset West
7130

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kapelkonserte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share